Verified Reviews

Northern Cape

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Northern Cape

Rated 4 out of 5 based on 7916 reviews.

Calvinia, Northern Cape

Kleinplasie Gastehuis

"A visit to the museum provided a wealth of historical info from friendly staff."

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Onthou om te bespreek as jy in die aand wil uiteet op die Weskus - meeste restaurant maak toe en die paar (een in Hondeklipbaai) wat oop is, aanvaar slegs gaste met besprekings."

Hopetown, Northern Cape

Hopetown Accommodation

"Baie vriendelike mense ontmoet wat graag gehelp het waar nodig was. Heerlike kos ook gekoop."

Springbok, Northern Cape

Nama White Guesthouse

"Gedurende die blommetyd is dit wonderlik."

Springbok, Northern Cape

Springbok Apartments

"So many quaint and interesting things to see and do in and around Springbok. "

Carnarvon, Northern Cape

Out of Africa Lodge - Out of Africa Guest Houses

"Carnarvon is 'n goeie keuse vir oorslaap. Dis 'n stil dorp en het n groot Spar as mens iets nodig het."

Hillcrest, Northern Cape

Paljas & Kandas

"Baie goeie buurt, en baie veilig."

Kanoneiland, Northern Cape

African Vineyard Boutique Hotel & Spa

"Kanoneiland is nie 'n spesifieke toeriste attraksie nie, maar dit gee vir jou 'n baie goeie blik op die lewe en boerderyaktiwiteite van die bewoners van die Oranjeriviervallei. "

Calvinia, Northern Cape

African Dawn B&B

"Myl 250 is 'n fantastiese restaurant vir aandete. "

Augrabies, Northern Cape

Augrabies Valle Guesthouse

"Nice place, beautiful surroundings and nearby Augrabies."

Kathu, Northern Cape

Cas Da Willa Lodge

"Kathu is a nice town."

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Beautiful, quiet relaxing place."

Springbok, Northern Cape

Springbok Apartments

"Goed geleë as jy wil blomme kyk."

Calvinia, Northern Cape

Calvinia Hotel

"Dit is die moeite werd om laatmiddag deur die dorp te stap en al die ou huise en geboue te bewonder. Alhoewel bietjie ver, is dit 'n baie gerieflike oornag-stop van Gauteng/Mpumalanga af oppad Weskus toe. "

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Oulike eetplekke, netjiese dorp!"

Hondeklipbaai, Northern Cape

Honne-Pondokkies

"Hondeklipbaai kan nog ontwikkel tot 'n baie gesogte toeriste bestemming!"

Springbok, Northern Cape

Jakkalswater Gasteplaas

"'n Moet met 'n blommetoer en sentraal na alle rigtings. Mooi omgewing, interessant met veel om te sien en te besoek."

Kamieskroon, Northern Cape

Frances @ Kamieskroon Cosy Cottages

"We loved the small town, but it would be important for visitors to know that the local shops have limited supply of foods available. If you are looking for fancy foods, consider shopping at a larger centre (eg: Springbok) on the way. You could not be better situated if you are visiting in order to see the flowers."

Green Kalahari, Northern Cape

The Quiver Tree Guesthouse

"We love this part of the country, have visited before and would love to be able to do so again."

Colesberg, Northern Cape

Chrizaan Guest House

"Lekker restourante en mooi plek."

Port Nolloth, Northern Cape

Dis Al! Akkommodasie

"Aangename dorp met vriendelike en behulpsame mense. "

Keimoes, Northern Cape

Kalahari Water Holiday Farm

"Dit is interessant om daar rond te ry en veral die Augrabiese watervalle te besoek."

Hondeklipbaai, Northern Cape

HonneHokke Resort

"Ek dink dit is nog nie ontdek en dankie tog daar is nog sulke plekkies waar jy nie dood getrap word in rye nie. Ek sal weer en weer terug gaan bloot net omdat selfs in die blomme seisoen dit rustig was."

Britstown, Northern Cape

Elsa's @ 27

"'n Stowwerige Karoo dorpie maar baie lekker om oor te slaap op pad erens heen."

Kamieskroon, Northern Cape

Verbe Caravan Park

"Baie rustig. Lekker koelte bome. Baie goeie oorstaan plek gedurende blommetyd."

Page
Page 256 - Showing 7651 to 7680
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers