Geverifieerde Resensie

Saldanha Bay Local Municipality

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Saldanha Bay Local Municipality bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 500 resensies.

Saldanhabaai Munisipaliteit

Abalone Guest House

"Daar is selfs 'n Mall! Weskus Mall. Fantasties. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Jacobsbaai se mense is vriendelik en ons het so lekker daar gekuier."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sunset Villa and Cottage

"Die dorp is skoon en netjies. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

The Farmhouse Hotel

"Mooi strate in Langebaan, goed versorg en skoon strande."

Saldanhabaai Munisipaliteit

On the Beach 2

"Het nie juis tyd gehad om regtig rond te kyk nie, die blomme was net te fantasties. Die dorp is mooi skoon."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Strandloper @ Moeriesbaai

"Lyk of dinge hier reg werk. Skoon, netjies en vriendelike mense."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Kite Cottages

"Die strate is skoon en in 'n uitstekende toestand. Baie beter as hier in Gauteng."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Hoedjiesbaai Hotel

"Dorpie is skoon en netjies met pragtige skoon strande. Lieflike sonopkoms en heerlike restuarante."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Asteria Place

"So baie om te sien en te beleef in die natuurskoon."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Kraalbaai Lifestyle Houseboats

"A lovely area to enjoy for a few days."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoonside @ 77

"Dorp baie mooi en goeie onderhoud in dorp opvallend."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lagoonside @ 77

"Hulle probeer om die dorp netjies te hou."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"Weskus is altyd die beste al slaap mens ook in tent onder die sterre."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Lekker Rus

"Die omgewing is rustig en baie mooi, veral die blommekombers."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Koekemakranka

"Die verwaarloosde geboue laat jou bors toetrek van hartseer. Dit lyk of hulle alles net so los en ook geen hoop het vir hulle dorp en hulle toekoms nie. Dalk kan hulle die hoofpaaie wat in die dorp ingaan begin versorg, borde opsit met 'n kort boodskap wat vertel waarmee hulle besig is om hulle inwoners opgewonde oor hulle dorp te maak. Bome plant langs die pad en blomsade strooi."

Saldanhabaai Munisipaliteit

De Ware Jacob

"The Roads are an absolute pleasure to travel on. Verges on the side of the road are well kept and the road's surfaces are brilliant! Well done."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Strandhaus Langebaan

"Die blomme was pragtig en ons ander akkommodasie in Langebaan was baie goed."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Skulpdraai

"Kuier altyd lekker in Saldanha."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Sandra's Guest House

"Baie mooi plek. Netjies en skoon."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Palmboom

"Jabcobsbaai and its surrounds is a good west coast destination to visit, particularly during the flower season."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Langebaan Escape Self Catering Accommodation

"Dorp baie netjies en skoon. Goeie instandhouding. Ander kan kom kers opsteek. Mooi Saldanhabaai, bou voort. "

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Waar ons oral gery het was dinge netjies en skoon en dit lyk of dinge goed werk!"

Saldanhabaai Munisipaliteit

Baviana Beach Lodge

"Dorpe is uiters netjies en paaie in goeie toestand."

Saldanhabaai Munisipaliteit

Baviana Beach Lodge

"Lovely environment for those who like the sea and outdoors."

Saldanhabaai Munisipaliteit

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Was a pleasant surprise when we went to the West Coast Nature Reserve to see al the flowers."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang