Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.

West Coast

The Love Bubble

"Weskus bly 'n wonderlike plek en ons verken nuwe plekke graag! Die Lutzville Kelder is 'n wenner, asook die kos by die Lutzville Hotel. Mense het kommentaar gelewer dat die pryse hier hoog is, maar die porsies is baie groot (Cordon bleu oorgenoeg vir my honger man, vir my, plus padkos die volgende dag!)."

Langebaan, West Coast

4Winde

"Dit is een awesome plek. Sal gou weer wil gaan."

Yzerfontein, West Coast

No17 on Mile16

"Quaint little town, with everything you need to enjoy a little breakaway."

St Helena Bay, West Coast

Goblin's Creek

"Try JP's Restaurant."

Velddrif, West Coast

Moonlight @ Port Marina

"It is a quaint little town with lots of friendly people. We hoping to move there in 2 years time."

Paternoster, West Coast

Paters Nessie

"Oulike rustige plekkie. Mooi uitsigte. Blikkies Pizza beslis 'n lekker restaurant. Vriendelike mense in Paternoster. Sal beslis weer kom kuier."

Grotto Bay, West Coast

Cockleshell Beach House

"If you are looking for a quick getaway that is close by then this is a must."

St Helena Bay, West Coast

The Tiki Hut

"Jy moet net gewoond raak aan die visreuke. Dit was nie altyd nie, maar wat verwag jy anders as jy so naby aan die see en vis mekka wil bly. Pragtige plek met baie bekoring."

Paternoster, West Coast

Mythos

"Dit is net jammer van al die rondlopers wat aan die deur klop om seekos en ander goedere aan jou te verkoop."

Paternoster, West Coast

Pikkewyntjie

"Sal definitief weer kom."

Dwarskersbos , West Coast

Lekke By Die See

"Dis baie stil en baie gerieflik."

Yzerfontein, West Coast

On the Beach

"Great place! Will definitely go again."

Aurora, West Coast

The Retreat

"Beslis nie vir die pretensieuse siele nie. Hul sal dit nie kan waardeer nie."

Jacobs Bay, West Coast

Roos Maryn

"Dink meer winkeltjies sal interessant wees. Verder rustig en pragtig!"

Paternoster, West Coast

Dunesberry

"Beslis 'n plek vir aftree."

Paternoster, West Coast

Dis Beau-tie-ful

"A lovely laid-back fishing village and very friendly locals."

Lamberts Bay, West Coast

Lekke Ekke

"Lekker plek om te gaan eet en kuier."

Yzerfontein, West Coast

Sea Cottage

"Lieflike dorpie. Nuwe winkelsentrum is 'n bonus."

Lamberts Bay, West Coast

Lekke Ekke

"Ons eerste keer in Lambertsbaai gewees en ons beplan om weer daar oor te bly - baie mooi dorpie."

Hopefield, West Coast

Commercial Hotel

"Nice outydse plekke."

Paternoster, West Coast

Sandals

"Paternoster bied baie vir die reisiger van ver af: Die see, die restaurante wat seekos op die tradisionele Weskus-manier voorberei en die strand wat skoon is van rotse, alhoewel daar 'n sekere gedeelte wel rotse het aan die ver kante."

Lamberts Bay, West Coast

Vannewes

"Baie lekker plek on 'n asemrowende kuier te hê. "

Velddrif, West Coast

Harbour Lights

"The people were very friendly. A nice coastal town."

St Helena Bay, West Coast

Accommodation @ Sea Trader

"St Helenaai bly een van ons gunstelingdorpe. Vriendelik mense, pragtige see en verskeie lekker winkels en restaurante."

Lamberts Bay, West Coast

Aan't See House and Apartment

"Die ou mooi Weskusdorpie met sy gasvrye mense het toeriste bitter nodig in die moeilike tye. Gaan geniet n wegbreek van alle stres en gaan kuier daar."

Paternoster, West Coast

Paternoster Place

"Amazing and so clean. Perfect holiday destination."

Paternoster, West Coast

Sea Shack

"Stukkie paradys. Sal enige tyd in Paternoster gaan oorbly."

Yzerfontein, West Coast

Grace's Getaway

"Wil graag 'n plek koop vir ons aftrede oor 'n paar jaar van nou af."

Page
Page 102 - Showing 3031 to 3060
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers