Verified Reviews

West Coast

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in West Coast

Rated 4.5 out of 5 based on 6672 reviews.

West Coast

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Die Weskus is 'n streek wat jy lief voor moet wees om dit te waardeer en geniet. "

Paternoster, West Coast

Sugar Shack

"Pragtige Weskus-dorpie vol karakter."

West Coast

Strandloper @ Moeriesbaai

"Die Weskus is 'n plekkie om te gaan rus en af te tree."

West Coast

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Weskus Beskus .... wat wil jy meer hê? Ongerepte natuur, oop ruimtes, vars lug en rustigheid in hierdie snaakse tye is wat die siel nodig het."

St Helena Bay, West Coast

Absolute Beach

"Unexpectedly disappointed by locals blocking roads and causing some havoc. Brittannia Bay is tops! St Helena Bay has a great deal of civic and communal sorting out to do. "

West Coast

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Ons het pragtige blomme gesien en die gasvryheid van dorpe in die omgewing geniet."

Lamberts Bay, West Coast

Albatross No. 3

"Baie nice plek om te besoek."

Jacobs Bay, West Coast

La Chateau Moeries

"Ons is gaande oor die dorpie en glo dit is een van die juwele van die Weskus. Dis jammer dat meeste van die behuising weg van die swemstrand af is, maar daarmee kan mens saamleef."

Britannia Bay, West Coast

Beachway on Golden Mile

"Most beautiful, clean and tranquil place on earth."

Lamberts Bay, West Coast

Languedoc Verblyf

"It was our first time there, we love the beach and the quietness of the place. We felt safe."

Doringbaai, West Coast

Thornbay Accommodation

"Relaxing at it´s best. Best place for us."

Lamberts Bay, West Coast

Weskus Hokkie

"It is a small fishing town, we ate at Melissa's by the harbour and the food was good."

Doringbaai, West Coast

Die Anker Guesthouse

"Pragtige see-uitsigte met sonsondergang net soos die Weskus kan bied."

Doringbaai, West Coast

Diamond Divers Accommodation

"Fantastic beach walks for as far as you like. "

Jacobs Bay, West Coast

Sea La Vie

"Na ‘n paar dae se uitgebreide Weskus-verkenning - Jacobsbaai ongetwyfeld nommer 1 vir ons. "

Paternoster, West Coast

Seekat on Malmok

"Sal weer in Paternoster-kuier. "

Doringbaai, West Coast

Die Anker Guesthouse

"Doringbaai is 'n pragtige, rustige plek. Ek's nie spyt day ek dit gekies het vir 'n breakaway nie. Sal enige tyd weer terug gaan!"

Lamberts Bay, West Coast

Lekke Ekke

"Pragtige Weskus-dorp met baie vriendelike mense. Beslis 'n kuier werd. Isabella Restaurant moet besoek word."

Lamberts Bay, West Coast

Aan't See House and Apartment

"Heerlike rustige, "klein", Weskus-dorpie met baie goeie klimaat. Kan alle benodighede daar aanskaf."

Paternoster, West Coast

Sandals

"Pragtige plek met lekker kos."

Golden Mile, West Coast

Holiday on Harrier

"Baie stil rustige omgewing."

Lamberts Bay, West Coast

Lambert's Bay Seafront

"A lovely fishing village up the West Coast, well worth a visit - lovely generous locals."

Paternoster, West Coast

Komyntjie 3

"Goeie vriendelike mense in die dorp en baie behulpsaam."

Paternoster, West Coast

Dis Beau-tie-ful

"Dit is 'n pragtige plek, maar dit voel asof mense minder veilig begin voel in Paternoster. Mens word heeltyd gehinder op straat deur iemand wat iets aan jou wil verkoop. Ons het ook heelwat plekke gekry wat glad nie oop was vir besigheid, was nogal teleurstellend (alhoewel hulle besigheidsure aangedui het dat hul wel moet oop wees). "

Langebaan, West Coast

Langebaan Kite Cottages

"Kuier al my hele lewe lank in Langebaan. Dis soos huis. "

Jacobs Bay, West Coast

De Ware Jacob

"Was little foggy, but is a bay and probably my bad timing of day but two of the 3 days were perfect."

Page
Page 130 - Showing 3871 to 3900
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers