Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6672 resensies.

Paternoster, Weskus

Strandlopertjie

"Baie mooi dorpie en die strand is ook mooi."

Paternoster, Weskus

Seekat on Malmok

"Pragtige plek met dierbare mense."

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Ons was verras hoeveel van die ouwêreldse kusdorpie sjarme nog hier behoue gebly het."

Yzerfontein, Weskus

On the Beach

"Kon nie glo hoe dit uitgebrei het nie. Die mooiste huise gesien. Baie lekker Spar."

Paternoster, Weskus

Sea Shack

"Nostalgies en so mooi."

Paternoster, Weskus

Waves

"Die strand en see is pragtig. Net jammer dat die mense wat mossels en kreef verkoop mens nogals kan lastig val. Die feit dat jy met die intrap-slag gewaarsku word teen moontlike inbrake en diefstal is kommerwekkend. Maar anders as dit, lieflike en rustige bestemming met pragtige blou see."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"'n Baie mooi kusdorpie, maar as jy soontoe gaan vir 'n vakansie is dit regtig net om te rus want daar is nie veel anders om te doen nie."

Paternoster, Weskus

Aloha 3

"Ongelukkig oorgekommersialiseerd geword en lui plaaslike besigheidsmense wat die toeris probeer uitbuit met substandaard goedere!"

Strandfontein, Weskus

Strandfontein Apartment

"Op Strandfontein is die see en die natuurskoon die oorheersende faktor wat dit 'n plek maak waar mens weer in kontak kom met jou eie menswees en deel word van die oseaan en die omgewing. Onverbeterlik!"

Jacobsbaai, Weskus

Beach Blessings Self-catering

"Ek sal dit enige tyd aanbeveel, "

Hannasbaai, Weskus

Duifieklip

"Quiet and friendly place. "

Lambertsbaai, Weskus

Albatross No. 5

"Pratige plek, goeie toerisme-aantrekking."

Paternoster, Weskus

Just Rest

"Fantastic getaway. "

Lambertsbaai, Weskus

Languedoc Verblyf

"Sal met graagte weer vir Lambertsbaai besoek. Net die skelmpies wat daar rondloop, is n probleem. "

Lutzville, Weskus

The Golden Grape

"Pragtig. Omdat Lutzville op ons reisplan was vir 'n spesifieke rede, het ons die pragtige dele wat ons wou besoek het, gaan opsoek en die eindresultaat was fantasties."

Langebaan, Weskus

Langebaan Long Beach Cabanas

"Goeie plek vir 'n wegbreek."

Paternoster, Weskus

Paella

"Kreef verkopers is baie opdringerig, en laat jou soms ongemaklik voel. Maar as dit jou nie pla nie, is dit heel lekker."

Jacobsbaai, Weskus

De Kroon

"Ons hou regtig baie van Jocobsbaai en spandeer ten minste 1 naweek elke jaar daar. Sien uit na volgende jaar!"

Doringbaai, Weskus

Thornbay Accommodation

"Dis 'n mooi klein dorpie. Rustig en stil. As mens wil rus en wegkom van die stad se gewoel is dit perfek. Die natuurskoon van die strand en omliggende area is asemrowend. Mens kan nie anders as om ten volle herlaai en verfris uit Doringbaai te ry nie."

Paternoster, Weskus

A'la Mossel 1

"Ek sal elke keer teruggaan, sal nooit uitgekuier raak in die pragtige rustige seedorpie nie. "

Calypso Beach, Weskus

Crystal Lagoon Lodge

"Die strande is baie netjies en tussen die wonings. Die sekuriteit is ook vriendelik en behulpsaam. Gaan beslis my vriende aanbeveel."

Langebaan, Weskus

4Winde

"'n Pragtige en rustige plekkie en alles is maklik om by uit te kom."

Jacobsbaai, Weskus

Verdoesie

"Sal graag Jacobsbaai ons permanente verblyf wil maak."

Langebaan, Weskus

Bella Casa

"Ek is bang dat die karakter van Langebaan ondermyn sal word deur industrieë. Dit is 'n juweel wat bewaar en beskerm moet word."

Langebaan, Weskus

Long Acres Bahamas Accommodation

"Heerlike uiteetplekke! Oulike winkeltjies. Gaan weer kom!"

Port Owen, Weskus

River & Sea

"It was really nice to be there but we didn't stay long enough to form an opinion."

Weskus

Khwa Ttu San Culture And Education Centre

"Die Weskus is nie te alle tye van die jaar beeldskoon nie, maar plekke soos Khwa ttu, maak dit mooi."

Weskus

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

"Ons gaan te min soontoe."

Blad
Blad 194 - Wys 5791 tot 5820
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang