Geverifieerde Resensie
West Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6547 resensies.
"Lovely little town and peaceful out of season. Lovely beach walks and restaurants. Probably much more variety in season but the solitude of having few visitors there suits as just fine."
"Die kreefverkopers is 'n probleem! Wil nie "nee" as antwoord aanvaar nie en raak vieslik en aggressief as hulle nie hul sin kry nie. Kry 'n winkel of sentrale afsetpunt as kreef dan wel verkoop mag word!"
"Was nie lank genoeg daar om iets te sê oor Vredendal nie. Ons het net een aand daar geslaap."
"Ons was baie teleurgesteld in die eetplekke. Twee eetplekke was toegerook (ek weet nie hoe mense daar kan eet nie!) en die derde restaurant (meer gewilde plek) se kos was opgewarm en "over cooked". Die padstal bly die beste eetplek, maar ons wou 'n slap 'n ander plek probeer. Danksy Spar se flink diens en goeie produkte sal niemand honger ly nie."
"Ons kon alles daar koop wat ons sou nodig hê vir die naweek, en die restaurante is top class. Die kos is van baie goeie gehalte, en die diens was baie goed. Die kelnerin wat ons bedien het was baie geduldig en kon ons help met alles wat ons vra."
"Geen straatligte vir die eerste gedeelte, asook 'n swak padoppervlakte."
"Ek het nog altyd n sagte plekkie vir Paternoster gehad, maar moet së, daar is nou baie meer mense wat opdringerig raak en goed aan mens probeer afsmeer en regtig nie nee vir 'n antwoord wil vat nie. Die natuurskoon is egter steeds iets om na uit te sien, en ek dink daar is min plekke so mooi soos Paternoster. "
"Very nice town. Clean. Friendly people. A lot to do and experience. Nice break away from the busy city."
"Paternoster het 'n eie aard en karakter wat dit 'n unieke ondervinding maak en 'n mens hoop dit word so vir die toekoms behou."
"No it is a lovely peaceful village, very beautifully landscaped delightful place."
"Sentraal naby Saldanha en Jacobsbaai en nuwe Mall maak dit gerieflik. Vredenburg is 'n skoon dorp."
"Doringbaai is 'n pragtige, still dorpie. Dis die ideale plek as jy will vlug uit die besige stad en net rus en vrede soek."
"Baie vriendelike mense. As jy in buiteseisoen gaan is dit rustiger. "
"Port Owen is 'n paradys. En 'n baie netjiese plek. Ek en Abe sal self as die Here wil daar kom aftree."
"Pragtige plek, maar nie plek vir n groep mense wat net wil sit en kuier en ontspan nie, want geraas sal daar wees. "
"Velddrif en Laaiplek is van my lieflingplekke met die lekkerste seekosse denkbaar. Lekker eetplekkies en ook naby Paternoster, St Helenebaai, Langebaan, Saldanah, ens. Baie om te doen. Great bestemming!"
"Dit is 'n rustige en netjiese dorp en redelik sentraal. Ek sal dit weer besoek. "
"What a lovely cosy, beautiful and clean town with wonderful friendly people that are always willing to make your stay in Paternoster a pleasant and memorable one."
"Jacobsbaai is a very beautiful and peaceful place to unwind and relax. A breakaway from the hectic day to day rush and chaos."
"Die kieskeurige vakansieganger sal beter infrastuktuur verwag. Vir die gemiddelde vakansieganger is Lambertsbaai goed."