Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 10996 resensies.

Langebaan, Weskus

Tranquilidad

"A relaxing destination with quite a few interesting places to visit. "

Mykonos, Weskus

Argo Cabin

"Mykonos is ideal vir 'n gesin en het als vir oud en jonk. Dit is veilig en word goed in stand gehou."

Mykonos, Weskus

The Lighthouse

"We as a family love Mykonos."

Langebaan, Weskus

Orlandi's Place

"Bly altyd baie lekker in Langebaan."

Paternoster, Weskus

Dreamcatcher Mint

"Pragtige plek, sal nou meer kom."

Langebaan, Weskus

On the Beach 1

"Sal definitief aanbeveel en weer gaan."

Myburgh Park, Weskus

Chalky's

"Beautiful and safe area."

Jacobsbaai, Weskus

Jacobs Bay Apartments

"Gaan maak 'n draai in Jacobsbaai! Jy sal nie spyt wees nie. "

Langebaan, Weskus

Tropico House Guest Rooms

"Langebaan is een van die beste vakansie-toeristebestemmings. Pragtig, skoon en veilig."

Yzerfontein, Weskus

See-wende Hemel

"Lieflike dorpie met baie karakter en pragtige strande."

Louis Rood, Weskus

Strandfontein Holiday House

"Baie oulike plek, lekker stil. Pragtige omgewing. Die Kommetjie Restaurant is definitief aan te beveel. "

Langebaan, Weskus

Lagoonside @ 77

"Dis 'n perfekte plek vir 'n wegbreekkans en naby alles geleë. "

Langebaan, Weskus

Bella Mia

"Awesome destination."

Elandsbaai, Weskus

Swell

"Behalwe vir die 45 km padwerke wat nog nie voltooi is nie, is Elandsbaai nog klein en primitief met baie potensiaal en vriendelike inwoners. "

Yzerfontein, Weskus

Fairview

"Baie veilige strande!"

Mykonos, Weskus

The Nook

"Parkering soms 'n probleem. "

Yzerfontein, Weskus

Driftwood Self-Catering Home

"Dorp en strand baie mooi, skoon en netjies en die nuwe winkelsentrum, in aanbou, sal 'n groot aanwins wees vir die dorp."

Paternoster, Weskus

Skip Skop

"Paternoster is die een plek wat ons weer en weer sal besoek. Daar is geen ander plek soos Paternoster nie. Ons besoek dit nou al vir 25 jaar en elke keer beplan ons dadelik wanneer ons weer Paternoster toe gaan!"

Weskus

Die Wildevy

"Weskus altyd lekker wegbreek, gee jou rustigheid naby die see."

Jacobsbaai, Weskus

Togryersvlei Wedding Venue and Guest House

"Dis baie geskik vir besigheidsreisigers in die week en vir troues oor naweek. Daar is nie swembad of veel te doen so nie geskik vir kinders wat die ekstras verwag."

Port Owen, Weskus

Port Owen Vakansiehuis

"Die teëls buite by die swembad is baie glad."

Lambertsbaai, Weskus

Bay Plaza

"Die tieners vind ongelukkig nie veel te doen daar nie. See koud en die Suidooster maar geniepsig November/Desember."

Yzerfontein, Weskus

Net Reg

"Yzerfontein is die perfekte wegbreek. Daar is soveel om te doen in en om die dorpie. Behalwe vir die lieflike strand, waar jy kilometers ver kan stap, is die dorpie nog nie so groot, dat jy van die rustigheid verloor nie. Mens voel veilig en kan net skoene uitskop en ontspan."

Paternoster, Weskus

Paters Nessie

"Shaldene Jordaan en Gretchen Schrader by Stay in Paternoster kantoor was baie vriendelik en behulpsaam."

Britanniabaai, Weskus

Kestrels View

"We watched seals, sand sharks, dolphins and pods of whales in the ocean (in November!!), buck on the beach and at most 6 people on the beach per day. What a paradise this still is!"

Port Owen, Weskus

Rivertime Lounge

"Sal beslis Tollie se boot aanbeveel. "

Britanniabaai, Weskus

Belle Vie

"Baie rustig plekkie net wat mens nodig het vir 'n breuk."

Blad
Blad 203 - Wys 6061 tot 6090
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem