Geverifieerde Resensie

West Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in West Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 6636 resensies.

Jacobsbaai, Weskus

Klokkiebosch

"Alhoewel rustig en verleen die kanse om tyd te spandeer aan iets anders as die gejaag van die groter stede, kan die plek "klein" raak oor die min dienste wat gelewer word. Goeie restaurante is in naburige dorpe, aankope word liefs elders gedoen, geen brandstoflewering."

St. Helenabaai, Weskus

Sea Pearl Self-Catering

"Pragtige klein dorpie met kort afstande na Velddrif, Vredenburg en Saldanha."

Paternoster, Weskus

The Moorings 1

"Die restaurante is van puik gehalte. Die kos is heerlik en diens by meeste plekke is baie goed. Dit is maklik die mooiste en lekkerste plekkie om in te gaan vakansie hou in die hele Weskus. Ons bekers loop oor. Baie dankie."

Langebaan, Weskus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Beautiful town. All services and stores very consumer friendly. Great golfing getaway."

Hopefield, Weskus

The Blacksmith's Cottage

"Pragtige, klein dorpie met baie oulike plekkies."

Lambertsbaai, Weskus

Ocean View

"Pragtige plek met pragtige mense! Die area om Lambertsbaai is net so pragtig."

Weskus

Mosseltrap @ Wamakersvlei Beach Farm

"Heerlik, pragtig, so baie om nog te ontdek!"

St. Helenabaai, Weskus

Holiday on Harrier

"Awesome holiday town."

Paternoster, Weskus

Milk Thistle

"Main beach definitely needs some cleaning. Some of the best restaurants such as De See Kat, Voorstrandt and Gaaitjie are there. Just love the little town. Such a beautiful place to visit and close to many beautiful towns."

Langebaan, Weskus

Catalina Cottage

"Verskeidenheid van aktiwiteite en prentjiemooi!"

Saldanha, Weskus

Blue Bay Lodge & Resort

"Need cleaner and better convenience stores for after hours."

St. Helenabaai, Weskus

Jaloersbaai Guest Cottage & Nes

"Lieflike dorpie, het alles wat jy nodig het en naby belangrike goed soos groot winkelsentrum en hospitaal by Vredenburg."

Jacobsbaai, Weskus

Sea La Vie

"Lekker, stil dorpie vir 'n goeie paar dae se rus."

Langebaan, Weskus

7-on-ZEUS The Loft & The Studio

"Langebaan is een van die beste toeristebestemmings in die land. Sien my verseker weer."

Lambertsbaai, Weskus

Vannewes

"Tensy mens net wil niks doen nie is dit nie raadsaam om langer as 3 dae te bly nie."

Langebaan, Weskus

Apartment - 58B Odysseus

"My 3rd time at Paradise Beach, will definitely be going there for my next vacation again."

St. Helenabaai, Weskus

Salty Sandals

"Love the fact that it is not as commercialised."

St. Helenabaai, Weskus

Beach House Britannia Bay

"Het baie lief geraak vir die dorpie. Mense is baie vriendelik en hulpvaardig. Werklik 'n stukkie hemel!"

Paternoster, Weskus

KwaThula

"Daar word baie gedoen om Paternoster 'n vriendelike toeristebestemming te maak. Ongelukkig maak die gaping in armoede tussen die inwoners en toeriste (of vakansiewoningeienaars) dit ongemaklik. Meer werk kan geskep word. Ek het opgemerk dat die bouers nie van Paternoster afkomstig is nie. Hulle kan eerder opleiding verskaf aan plaaslike mense en so inkomste skep."

Jacobsbaai, Weskus

Roos Maryn

"My hart se punt. Pragtige natuur en die sonsondergang oor die see is pragtig."

Paternoster, Weskus

Seeperdjie

"Great place to relax."

Langebaan, Weskus

Camelot Cottages

"Een van my gunstelingplekke."

Doringbaai, Weskus

Die Anker Guesthouse

"Baie stil en klein dorpie om rustig te wees met lekker staproetes langs die see. Moet tog net nie Fryers Cove restaurant to gaan en verwag hulle gaan instapdiens lewer. Ons was vinnig en ongeskik weggewys. Ons het altyd ons etes by The Cabin Restaurant geniet en is altyd vriendelik ontvang."

St. Helenabaai, Weskus

Elm Tree Guest Farm

"Beautiful West Coast getaway."

Paternoster, Weskus

Paternoster Lodge

"Dis die beste vakansie ooit. Dis so rustig en daar is geen lawaai of vullis wat oral rondwaai nie. Die dorp is skoon en veilig. Dit is beslis my gunsteling-vakansiedorp!"

St. Helenabaai, Weskus

Holiday on Harrier

"Stunning plek met die nodigste dienste. Baie klein plekkies om te ontdek en skouspelagtig mooi. Rustig en nie 'n samedromming van mense op die strand nie."

Dwarskersbos , Weskus

Jubel n Juig Self-Catering

"Net 'n lekker en baie veilige plek. "

Langebaan, Weskus

Break-A-Way

"Dit is 'n bucket list plek vir seker!"

Blad
Blad 29 - Wys 841 tot 870
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang