Verified Reviews
Western Cape
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Western Cape
Rated 4.6 out of 5 based on 35606 reviews.
"Lots of beggars and homeless people in Beaufort-Wes as you stop to do shopping or to dine out."
"Hoop al die oulike padstalletjies en eetplekkies gaan sommer drie dubbel besoekers ontvang! Regtig 'n plesier om Roete 62 te ry!"
"Ons was aangenaam verras met die dorp. Die Bird Island 'n absolute moet om te besoek. Mense is gasvry en het ons tuis gevoel oral waar ons gekom het. Isabella's Restaurant was 'n wenner."
"Wat 'n wonderlike vakansiedorp. Dis pragtig met soveel om te doen en sien. Vakansie atmosfeer is uitstekend met ou hawe bedrywighede, straat kafeetjies en al die wonderlike tweedehandse boekwinkeltjies."
"There are many scenic routes to take by foot, bicycle and car. We'd love to visit there again."
"Have some more entertainment facilities like cinema, bowling, gaming arcade for kids, especially during the times when we can't be outdoors."
"Matjiesrevier sal ek aanbeveel vir 'n dagreis maar nie vakansie-bestemming nie. Paaie deur die berge is baie mooi en die omgewing is pragtig."
"Velddrif kan groei in 'n lekker toeristebestemming. So 'n plek soos Laaiplek Hotel sal moet opgradeer met hulle diens."
"As jy 'n voëlkyker en fotograaf is sal die Bergrivier jou aanstaan, want daar is regtig 'n besonderse verskeidenheid watervoëls. Of as jy jou eie boot het en lief is vir visvang. Verder is daar min om te sien en sal Paternoster meer aan te beveel wees."