Geverifieerde Resensie

Western Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Western Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 36180 resensies.

Stellenbosch, Wes-Kaap

LovanE Boutique Wine Estate & Guest House

"Fantastiese omgewing, so vriendelik en veilig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Cape Sands C2

"Asemrowende natuurskoon, aktiwiteite vir jonk en oud. Kaapstad is beslis 'n uitstekende vakansiebestemming vir die hele gesin."

George, Wes-Kaap

Amour Guest House

"Die beste dorp in die land."

Struisbaai, Wes-Kaap

The Gift

"Baie oulike plek, lekker mense. "

Prins Albert, Wes-Kaap

The Karoo Prinia

"Sal volgende keer kom vir die fiets toere wat hulle aanbied in Prins Albert. "

Yzerfontein, Wes-Kaap

Simply Yzer Self-catering Apartments

"Die mooiste, skoonste dorpie in die Weskus. Pragtige strand en sonsondergange."

Kaapstad, Wes-Kaap

Pro Monis Guesthouse

"I'm originally from Cape Town. But when I'm in Cape Town I'm a tourist. Cape is a beautiful city. "

Kaapstad, Wes-Kaap

10 Windell Self Catering Accommodation

"Cape Town is clean and has many attractions."

Elandsbaai, Wes-Kaap

Elandsbay Seaview

"What a gem! This is a beautiful bay with an endless beach. Nice destination for snorkelling, diving for crayfish and spearfishing."

Leeu-Gamka, Wes-Kaap

Pastorie Huisie

"Leeu-Gamka bied nie veel nie, behalwe natuurlik mede-menslikheid. Ons waentjie se wiel het uitgeval en ons is dadelik deur die inwoners van Leeu-Gamka gehelp. Ons het dadelik tuis gevoel en veilig."

Kaapstad, Wes-Kaap

Chamomile Waterside

"Sal goed wees as Stad Kaapstad kan plan maak om dit meer skoon te maak."

Knysna, Wes-Kaap

aha Rex Hotel

"Excellent holiday destination. Good eating venues. Neighboring towns are near to do sight seeing. Very safe town."

St. Helenabaai, Wes-Kaap

27 On Ray

"St Helena Bay is an awesome middle point between Velddrif and Paternoster so you can explore quite a lot. The beach was calm, clean and not very busy. We spent a lot of time relaxing in the waves. Perfect if you would like a quiet getaway from the hustle and bustle."

Gansbaai, Wes-Kaap

Sea Star Cliff

"Daar is nie veel om te doen nie. Maar baie lekker en rustig en ongelooflik mooi vir 'n paar dae se wegbreek."

Velddrif, Wes-Kaap

Heron's Haven

"Die omgewing is netjies en skoon en 'n positiewe beeld wat uitgedra word deur die inwoners en plaaslike Munisipaliteit."

Prins Albert, Wes-Kaap

Travellers Rest

"Moet beslis op jou emmerskop lys kom. Rustige plek met baie juweeltjies om ontdek te word."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Teri-Lemveli Lodge

"Die Chris Barnard museum is iets om te sien maar teen R100 pp is dit nie die moeite werd nie. Die strate is ook nie meer so veilig en skoon nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Bay Breeze

"Als was baie lekker, ons kan regtig nie kla nie."

Kaapstad, Wes-Kaap

Villa Helderberg

"Kaapstad bly die beste!"

Knysna, Wes-Kaap

Bergsig B&B Knysna

"Wat 'n mooi plek!"

Greyton, Wes-Kaap

Mount Grace Country House

"Het one hart gesteel en probeer 'n eiendom daar bekom. "

Kaapstad, Wes-Kaap

Marnas Self Catering Accommodation

"Kaapstad is 'n lekker plek, baie om te doen. Voel dalk oor dit toeriste gebaseer is, is dit duur maar alles is die moeite werd."

Oudtshoorn, Wes-Kaap

Oue Werf Country House

"Munisipaliteit kan aandag gee aan hulle rioolstelsel. Met reen was die hoofpad onbegaanbaar soos die water in die pad was."

Beaufort-Wes, Wes-Kaap

Wagon Wheel Country Lodge

"Pragtige dorp met mooi geboue en natuurlik die Christiaan Barnard museum, wat enige toeris moet besoek."

Tulbagh, Wes-Kaap

Montpellier De Tulbagh

"Tulbagh is 'n belewenis op sy eie. Die wynplase en restaurante is heerlik."

Prins Albert, Wes-Kaap

Acacia Cottage

"Pragtige, goed versorgde dorpie. Heerlike ontbyt by die Swartberg Hotel en uitstekende kos en diens by die La Di Dah restaurant. Pragtige winkeltjies. Absoluut die moeite werd om te besoek."

Heidelberg, Wes-Kaap

Valley's End Cottages - Gallery

"Sal die moeite werd wees om nie net op die N2 verby klein dorpies te jaag of soms petrol in te gooi nie, maar bietjie te stop en rond te loop. Self skuldig. "

Lambertsbaai, Wes-Kaap

Bokkomblommetjie

"Bring 'n warm baadjie saam. Die aande kan koel raak, veral as mense buite braai."

Stellenbosch, Wes-Kaap

Evergreen Lodge

"Die middedorp met die straatrestaurantjies is lekker kuier. Franschhoek is ook naby en Gordansbaai en Strand naby."

Hermanus, Wes-Kaap

Chesham House

"Die dorpie raak baie besig gedurende vakansietyd en veroorsaak 'n tekort aan parkering in die dorp. "

Blad
Blad 456 - Wys 13651 tot 13680
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang