Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Wilderness

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Wilderness bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 774 resensies.

Wildernis

Beach Villa Wilderness

"Very beautiful. Definitely coming back. "

Wildernis

Old Post Office Lodge

"Beeldskoon met unike karakter."

Wildernis

Astral Guest House

"Rustig en pragtig. Ek sal graag weer daar wil kuier. "

Wildernis

Wilderness Beach Lodge

"Wildernis is heel bo aan my lysie vir vakansiehou en ons dink daaraan om daar af te aftree. Prentjiemooi wêreld."

Wildernis

Cloverleigh Guesthouse

"Uitstekende ligging."

Wildernis

Seasidecottage

"Wildernis is 'n lieflike dorp met 'n pragtige strand en die lekkerste kuierplekke vir die aande. Sal beslis Wildernis aanbeveel!"

Wildernis

Astral Guest House

"'n Plekkie om te ontspan en van die gejaagde en geld-behepte samelewing weg te kom!"

Wildernis

Astral Guest House

"Sentraal, prentjiemooi."

Wildernis

The Loerie's View

"Ideaal met George Lughawe wat naby is en Wildernis is op die N2-roete. In die middel van Kaapstad en Port Elizabeth."

Wildernis

The Wilderness Hotel

"Lekker warm atmosfeer is geskep en baie lekker gerus."

Wildernis

Suite on Sea

"Baie oulike plekkie om rond te stap, die winkeltjies en natuur te geniet."

Wildernis

Nima Lodge

"Totaal en al verlief op Wildernis!"

Wildernis

Suite on Sea

"Wildernis was baie sentraal vir al die dinge wat ons besoek het: Mosselbaai, Touwsrivier, Knysna, Tsitsikamma. Dit voel baie veilig, rustig en vertroud. Ons was jammer toe ons weer moes afskeid neem. "

Wildernis

Beach Villa Wilderness

"Baie goeie ligging en waarde vir geld. "

Wildernis

Green Haven Lodge

"Awesome plek."

Wildernis

Wilderness Beach Hotel

"Naby baie lekker plekke in die omtrek."

Wildernis

Astral Guest House

"My happy place."

Wildernis

Rinkink Beach House

"Wilderness is an awesome place with great people and the views are just amazing! t is located in the center, between George and Knysna and that's another awesome factor! It is very convenient and offers easy access to beaches and there is plenty of activities for everyone."

Wildernis

JustFor2

"Hemel op aarde."

Wildernis

Nima Lodge

"Baie veilig en sal dit aanbeveel."

Wildernis

Wilderness Metanoia

"Wildernis is my volgende plek om te bly. Dit is so rustig en laid back. "

Wildernis

Wild O Rama

"Ons gaan ten minste een keer per jaar soontoe. Lekker sentraal en binne alles se bereik. Heerlike weer, pragtige omgewing en strand."

Wildernis

The Tops Guest House

"Wildernis is 'n pragtige plek waar jy rustig kan raak en heerlik ontspan."

Wildernis

Mont Fleur

"Pragtige deel van die paradys. Is dit 'n werklike plek?"

Wildernis

Suite on Sea

"Great plek met baie lekker strande en baie lekker goed om te doen in die area."

Wildernis

Da Rosa Guest House

"Wilderness is such a beautiful place with its pristine beach and laid back local atmosphere!"

Wildernis

Boardwalk Lodge Self-catering

"Fantastiese en rustige dorpie reg langs die kus met die mooiste uitsigte en lekkerste restaurante. "

Wildernis

The Loerie's View

"Wildernis is 'n klein, stil, pragtige plekkie, weg van al die stadslawaai. Daar is interessante winkeltjies en eetplekke te kies en te keur. Als wat jy nodig het vir 'n rustige vakansie!"

Blad
Blad 20 - Wys 571 tot 600
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem