Geverifieerde Resensie
Zululand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zululand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1022 resensies.
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Flamboyant 10"We were very disappointed by the state of the town. Very run down, and the estuary is a huge disappointment for a fishing visit. The roads to the estuary are also all in quite a state with big holes. Pity as we were so looking forward to our holiday there."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Daar was minder wild en voëllewe as wat ek verwag het. Die snorkel in die see was 'n belewenis."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"St Lucia is ons klein stukkie hemel in Suid-Afrika, ongelooflike mooi plek!"
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Baie aanvaarbaar as toeristebestemming. Heelwat besienswaardighede, voldoende besighede en restaurante. "
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Flamboyant 10"Prachtige plek veel dingen te doen in de Wetlands."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Flamboyant 10"Heerlik in St Lucia. Sal baie beslis vir my vriende en familie aanbeveel."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Skoon dorp met asemrowende natuurskoon. iSimangaliso Natuurreservaat is 'n moet-sien op die agenda."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Forest Lodge"Dit was baie lekker om daar te kuier. Die mense is almal baie vriendelik."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"A very enjoyable destination. The town itself could look a bit smarter but the Isimangiliso Reserve experience was world class. "
"The town itself is a very dirty but the bush and the closeness to the game park is good."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Stone Ridge Luxury Self-Catering Units"Klein vakansie dorpie met 'n vriendelike gees van die inwoners. Uitstappies om van te kies en te keur asook 'n kaasfabriek, skoenlapper koepel, bootvaarte en veilige strand en natuurreservaat 30 km vanaf St Lucia. Sal weer terug gaan."
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
Tree Top Village @ Urban Glamping"Ek het St. Lucia besoek as kind omtrent 2 keer 'n jaar vir 9 jaar lank, en na 18 jaar stel St Lucia steeds nie teleur nie. Dit bly 'n pragtige plek met vriendelike inwoners en die natuur word beskerm, wat na aan my hart lê. St. Lucia sal altyd my vakansie dorp bly. 'n Bietjie bos, 'n bietjie see, wat meer wil jy hê?"
St. Lucia-riviermonding, Zoeloeland
St.Lucia Imvubu Cottage"Meer as genoeg om te doen al vang jy nie vis nie. Cape Vidal en al die ander besienswaardighede is steeds naby genoeg om enige persoon se vakansie propvol te maak. Baie veilige en rustige omgewing, waar jy sonder vrees kan gaan stap."
"Geen ordentlike geriewe op swemstrand nie. Nie 'n plek om met kinders te gaan vakansie hou nie."