Verified Reviews

Sarah Baartman District

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District

Rated 4.5 out of 5 based on 3412 reviews.

Summerstrand, Sarah Baartman District

Algoa Guest House

"Lyk baie besig en parkering 'n probleem. Nodige winkels darem makliker bekombaar. Omgewing mooi skoon."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Doornberg Guest Farm

"Lovely to see new restaurants and still the same place we remember from years gone by!"

Pearston, Sarah Baartman District

Pearston Hotel

"As an overnight stop it is great."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Elke's Guesthouse

"Ek dink dit is 'n pragtige dorpie."

Kleinemonde, Sarah Baartman District

Green Fountain Villa No.5

"Netjies met 2 strandmeer opsies, perfek vir gesin met klein kinders."

Oyster Bay, Sarah Baartman District

Oyster Bay Inn

"Lekker rustige plek by die see!"

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Doornberg Guest Farm

"Dis 'n emmerskoplys-dorpie. Ons sal beslis terug wees."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Meerkat

"Hierdie plek is na ons mening 'n moet-besoek. Wonderlike plek en die donkiekarrit saam met Jacob was 'n belewenis."

Wavecrest, Sarah Baartman District

Beach Cabanas

"Sentrale ligging in Jeffreysbaai. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Zonnenstrahl Caravan Park

"Weet dit sal dalk nie in almal se smaak val nie, maar ek was al 'n paar keer daar en sal weer gaan. Probeer elke keer iets koop by die kunstenaars buite die Uilhuis, hul pryse is billik. Dorpie en mense met soveel hart & warmte."

Patensie, Sarah Baartman District

Roodegrond Rivier Kamp

"Patensie se dorpie is redelik klein en bedrywig! Hankey is effe verder, maar die Spar is baie beter ingerig. Die dorpie het 'n paar interessanthede."

Port Alfred, Sarah Baartman District

Dollery House

"Very impressed, beautiful clean town. Small town but everything you need."

Sarah Baartman District

Karoorest Farm

"Die kalmste en rustigste plek in die land, die natuurskoon is ongelooflik selfs met die droogte, en die kinders was veral opgewonde oor al die diere, veral skape, wat te sien was. Alles is so onaangeraak, dit voel regtig of jy teruggaan in tyd. Nieu-Bethesda is 'n belewenis, geen woorde kan dit goed genoeg beskryf nie. "

Oyster Bay, Sarah Baartman District

Duke's Nest

"Oesterbaai het ons harte gesteel. As jy na 'n stiller, rustige bestemming soek, is Oesterbaai vir jou! Ons het 'n ongelooflike lekker gesinsvakansie gehad in Oesterbaai."

Wavecrest, Sarah Baartman District

The Beach House

"Great omgewing. Stil, veilig en naby alles!"

Summerstrand, Sarah Baartman District

Alcyone

"Daar was nie baie mense nie en dit was die perfekte tyd en die weer was goed. Vreemd. "

Port Alfred, Sarah Baartman District

The Lookout

"Rustige klein dorpie weg van rep en roer van stad."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Ganora Guest Farm & Excursions

"Kredietkaart-fasiliteite meer toeganklik. Oulike plekkie. Kan donkiekarrit hoogs aanbeveel. Kunstenaars paradys!"

Bluewater Bay, Sarah Baartman District

Bluewater Beach House

"Bluewater Bay is a vacation spot, beautiful little town just outside PE. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Country Cottages

"As jy opsoek is na 'n aangename verrassing is Nieu-Bethesda jou antwoord. Selfs die onbekende plekkies is fantasties. "

Patensie, Sarah Baartman District

Ripple Hill Hotel

"Patensie is 'n prentjie-mooi dorp met sitrusboorde soos lappe oor die vallei."

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Ek dink die dorp kan meer doen om toeriste te lok. "

St Francis Bay, Sarah Baartman District

Marina Village 3346

"Great golf course and deep sea fishing was good too. Best sea food platter at Clive's Chokka Block Restaurant at the harbour. "

Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District

Furrows Lodge

"Dit is 'n lieflike dorpie en die plaaslike gemeenskap laat besoekers voel asof hulle al jarelange vriende is."

Page
Page 83 - Showing 2461 to 2490

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers