Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3402 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Hancke Holiday Apartments"Perfekte vakansiedorp vir enige ouderdom groep."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Angels Rest"If you want to break away and just have a city life it's one of the places to visit."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Please clean the place up, build little vendor huts outside the Owl house. Litter."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Beach House"Very nice area. I will recommend anyone to go to Bluewater Bay for a holiday, close to the N2 high way and close to shops. "
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Conifer Beach House"Conifer is twee blokke vanaf die seefront. Mens kan dit sonder versuim aanbeveel."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Dio Dell 'Amore"Baie mooi met asemrowende uitsigte, rustigheid van self."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Spinning Reel"Rustige en heerlike dorpie aan die Oos-Kaapse sonskynkus."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Port Alfred is a jewel on our South African coast."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Glenelg Road Guest House"Beautiful suburbs and clean beaches."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Walmer Villiers Self-catering"I will definitely consider this place next time when I travel to PE."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
3040 on Freshwater"The River Spa is the place not to be missed and as well a midnight cruise at Haylards."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Owlhouse Backpackers"Buite seisoen was die diens nie op standaard nie en kon nêrens met 'n kaart betaal nie."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Elephant House"Addo het omtrent 800 olifante. Die kans om hierdie reuse te sien is baie groot. Ons het binne die eerste 20 minute in die park op 4 troppe afgekom. Wat 'n wonderlike ervaring!"
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Lavender Garden Cottage and Lodge"Perfect area for restaurants and shopping. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Allemann se Huisie"Uilhuis was ietwat teleurstellend. Dit kom verwaarloos en vervalle voor."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Ongelooflike ervaring!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Isango Gate Boutique Hotel and Spa"Met die studente verblyf regoorkant die hotel, was daar geraas en harde musiek tot laat die aand."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Ek wou nog altyd die Uilhuis gaan besoek het en dit was 'n belewenis. Ek kan ook die fossielsentrum aanbeveel waar ek geleer het hoe om fossiele te soek! Daar is regtig soveel om te doen, jy sal nie glo hoe vol dinge so 'n klein dorpie kan wees nie. Moet beslis ook nie die bier en kaas by die Brewery mis nie en ook die Tower Restaurant se Karoo Lam was 'n treffer. Ek wil beslis weer soontoe gaan. Dit was regtig een van die mees interessante plekkies wat ek al by was. En die mense is so vriendelik. Vir jou volgende vakansie, oorweeg beslis Nieu-Bethesda."