Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Clarens.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Clarens akkommodasie
Bladsy 8 - 219 lekke plekke om te bly
Kahara Maluti Lodge is in die ouwêreldse dorpie, Clarens. Dit is binne 400 m vanaf die dorpsplein. Hierdie ruim hu...
Stay! In Clarens is in die vreedsame Clarens in die Vrystaat geleë. Dié dorpie skuil aan die voet van Mount Horeb e...
Thaba Lehae is 'n lieflike, goed toegeruste en gerieflike oopplan-woonstel in die Larola Terraces-kompleks 900 m v...
Zwartmodder is in die vreedsame dorpie Clarens, die juweel van die Vrystaat, geleë. Die eenheid bied stylvolle verb...
Old Mill Drift Guest Farm is 'n troeteldiervriendelike bergparadys wat sowat 27 km vanaf Clarens geleë is. Die pers...
De Lusthof Guest Farm bied 'n sandsteen-kothuis wat tussen die heuwels geleë is in die Oos-Vrystaat. Die kothuis ...
Lola's Luxury Self-Catering Accommodation is in Clarens, 'n stil kunstenaarsdorpie en bied puik verblyf in die prag...
Montroux bied selfsorgverblyf op die eienaar se eiendom in Clarens se heuwels. Dié pragtig versierde woonstel het '...
Die luukse Mont D'Or Hotel is in Clarens, geleë en bied prentjiemooi uitsigte oor die berge. Dié hotel kombineer ou...
Fairview Cottages bied gemaklike selfsorg-akkommodasie in die dorpie Clarens, stapafstand van verskeie winkels en r...
Clarens is beslis een van die mees skilderagtige, gekunstelde klein dorpies in Suid-Afrika. Hierdie Vrystaatse dorp word omring deur die Rooiberge en le aan die voet van Mount Horeb. Clarens is bekend vir sy veelkleurige sandsteen-formasies, mooi sandsteenhuise, kleurvolle bloeisels in die lente,... Lees meer