Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (207)
B&Bs (8)
Hotelle (1)
Gastehuise (18)
Selfsorg-eenhede (180)

Resensies van Clarens

4.7 / 5  
volgens 2906 resensies
Lees regte resensies van Clarens van 2906 geverifieerde gaste.
Indien jy Clarens besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Clarens.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Clarens selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Clarens Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Clarens Selfsorg-eenhede

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede;
  • Prysklas
Vanaf
R2 800
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Clarens

Birch Cottage Clarens bied smaakvolle selfsorgverblyf in die prentjiemooi dorpie Clarens aan die voet van Horebberg. Die verblyf is sentraal geleë naby gewilde restaurante en besienswaardighede. Birch Cottage het ...

Vanaf
R3 000
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Clarens

Kolgans Villa 147 is 'n selfsorg-eenheid wat volledig gemeubileer en toegerus is en op die Clarens Golf and Leisure Estate geleë is. Kolgans het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamer e...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Honeysuckle and The Workshop bied gerieflike selfsorgverblyf in die lieflike bergdorpie, Clarens, in die Vrystaat. Dit is net 15 km van die Golden Gate Nasionale Park af. Verblyf word in 3 netjiese en skoon eenhede...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Meander Stay is aan die voet van 'n berg geleë en bied selfsorgverblyf in Clarens, en toegang tot 'n natuurroete met 'n stroompie. Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede: LemonThyme en Rosemary. Die LemonTh...

Vanaf
R5 400
per nag (plek vir 12)
Selfsorg in Clarens

Avante Self-Catering is 'n dubbelverdiepinghuis wat op 'n gruispad in die bekoorlike dorpie, Clarens geleë is. Die huis beskik oor 6 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste kamer het 'n dubbel bed. Dié kamer h...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Domaine Sérénité bied verblyf in bekoorlike selfsorgkothuise op 'n werkende privaat plaas in die berge, net 18 km van Clarens af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek, ver van die besige ...

Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Clarens

Old Mill Drift Guest Farm is 'n troeteldiervriendelike bergparadys wat sowat 27 km vanaf Clarens geleë is. Die perseel strek 14 km langs die rivier af en skuil in die Malotiberge wat beteken dat die natuurskoon bit...

20% af Langtermyn-verblyf!
VanafR3 000
R2 400
per nag, vir 10 mense
Selfsorg in Clarens

Picolo Nido is in die unieke dorp Clarens geleë en bied gehalteverblyf wat ideaal is vir 'n gesin of groep vriende. Dit is naby talle winkels, restaurante, buitelugaktiwiteite en besienswaardighede geleë. Clarens ...

15% af Weeksdae!
VanafR690
R587
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Clarens

Clarens Eddies bied gehalte-verblyf in die Oos-Vrystaatse dorp Clarens. Die verblyf is ideaal vir naweekbesoekers, gesinne en vriende. Dit is lekker naby die middedorp met verskeie winkels, restaurante, galerye, doe...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Clarens

Villa Vista Bonita 63 is 'n selfsorg-villa in die Clarens Golf and Leisure Estate. Villa Vista Bonita 63 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, eetarea en leefare...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 9 - Wys 81 tot 90

Welkom by die Clarens selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide verskeidenheid van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan besoek ons hoof Clarens akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Clarens akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]