Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (95)
B&Bs (2)
Wildsplase (39)
Gastehuise (7)
Selfsorg-eenhede (47)

Resensies van Dinokeng

4.4 / 5  
volgens 461 resensies
Lees regte resensies van Dinokeng van 461 geverifieerde gaste.
Indien jy Dinokeng besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir wildsplase in Dinokeng.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Dinokeng wildsplase om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Dinokeng Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Dinokeng Wildsplase

39 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Lodges;
  • Prysklas
Voorkeurvennoot
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

Mangwa Valley Game Lodge & Spa is in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat, sowat 45 minute noord van Pretoria en 1 uur en 30 minute vanaf Johannesburg. Hierdie instansie is 'n B&B en aandete word ook voorsien....

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 820
per nag, vir 2 mense
Lodge in Dinokeng

Foreva Wild is in die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in Gauteng geleë. Dis net buite Pretoria en net 75 minute se ry van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in Johannesburg af. Ons bied 'n luukse vakansie-ervarin...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 550
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

iZapa Bush and Game Lodge skuil in die Bobbejaansberge, net 98 km van Johannesburg af. Dié lodge is in 'n 1000 hektaar-wildreservaat met bosveld en 'n oorvloed wild en voëls. Die omgewing is malariavry, maar dit...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Wildsplaas in Dinokeng

Wagondrift Lodge het selfsorg-chalets, kothuise, kampeerplekke en karavaanstaanplekke. Dit is op 'n plaas in Cullinan, die uitgebreide area van die Dinokeng Big 5-wildreservaat, geleë. Die lodge is 'n uur se ry van...

Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verske...

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Wildsplaas in Dinokeng

Hunters Pride 39 is in die Pride of Africa Natuurreservaat in die Dinokeng Wildreservaat geleë. Ons bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n stylvolle lodge met 3 slaapkamers. Die lodge bied verblyf vir 6 gaste en b...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Wildsplaas in Dinokeng

Tata Farm Game Lodge is 'n elegante, eksklusiewe en privaat instansie op 'n wildbewarea sonder roofdiere van 300 hektaar met 'n luisterryke natuurreservaat met 'n verskeidenheid wild soos rooibokke, sebras en wildeb...

15% af Weeksdae!
VanafR750
R638
per nag (plek vir 2)
Lodge in Dinokeng

Deruxa Cottages is 53,9 km noord van Pretoria en 30 km vanaf die historiese dorp Cullinan. Dié instansie bied gerieflike verblyf in 5 kothuise wat op ’n 21 hektaar-plaas geleë is, ideaal vir gesinne, vriende en ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R350
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

Tussen-I-Bome Guest Farm is 'n bekoorlike ossewa-oord en venue net 30 minute, of 26 km, buite Montana in Pretoria op die R573 KwaMahlango/Moloto-pad. Ons ligging in die Bobbejaansberge bied 'n unieke venue vir troue...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR1 500
R1 000
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Dinokeng

OuKlip Game Lodge bied luukse tentverblyf en is in die Groot 5-Dinokeng Wildreservaat 50 km vanaf Pretoria en is bekend vir sy beeldskone natuurroetes en wildkyk. Dit is die perfekte wegbreekplek vir diegene wat uit...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Wys 1 tot 10

Welkom by die Dinokeng wildsplase blad - loer bietjie na ons lekker reeks van wildsplase hieronder, of gaan besoek ons hoof Dinokeng akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Dinokeng akkommodasie soek. Sodra jy die ideale wildsplaas akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]