Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Durban North

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Durban North bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 106 resensies.

La Lucia, Durban Noord

Annie's Self Catering

"Veiligste en mooiste plek naby Durban."

La Lucia, Durban Noord

Annie's Self Catering

"Ek het regtig net oorgeslaap. Was vinnig by La Lucia Mall om iets te koop. Dit was baie naby en het alles gehad wat ek gesoek het."

La Lucia, Durban Noord

Annie's Self Catering

"Baie many die groot mall."

Glen Ashley, Durban Noord

Blue Dolphin Ridge Guest House

"Mooi plek vir vakansie en goed geleë."

Glen Ashley, Durban Noord

Kites View Bed and Breakfast

"Ver van die strand af, maar geen probleem vir besigheidsdoeleindes."

Umgeni Park, Durban Noord

Collards B&B

"Ver van strande, maar baie rustig."

Park Hill, Durban Noord

53 Orange Grove Stylish 8-Sleeper

"The area is a great place, we wish it had a Quick SPAR or Pick n Pay nearby to make small groceries."

Umgeni Park, Durban Noord

Collards B&B

"This place for is visitors who do not know Durban."

Prospect Hall, Durban Noord

Kelvin Lodge & Spa

"Redelik naby die winkelsentrums, maar 'n entjie van see af."

Glen Ashley, Durban Noord

Beachside Self-catering Units

"Vir die Glen Ashley SPAR gee ek 10/10."

Durban Noord

Sleep Over

"Goeie ligging om Durban en die omgewing te besoek."

Virginia, Durban Noord

Boma Lodge

"Nie veel om in Virginia te doen nie, maar gelukkig baie in die omgewing. "

Glen Ashley, Durban Noord

Blue Dolphin Ridge Guest House

"What a wonderful place, very quiet and safe. My family enjoyed it so much and the rooms are very clean."

Umgeni Park, Durban Noord

Collards B&B

"People are great, the stay was great. Breakfast was delicious and that view!"

Virginia, Durban Noord

Virginia Forest Lodge

"Scenic area close to major attractions."

Glen Ashley, Durban Noord

Palm Gardens Guest House

"It's a good tourist attraction with a beautiful view of the ocean!"

Glen Ashley, Durban Noord

Blue Dolphin Ridge Guest House

"Ons het voorheen vir jare in Durban gewoon en het dus nie 'n probleem met die area nie. Ons wou juis naby ons bestemming wees en dit was ons wel."

La Lucia, Durban Noord

Annie's Self Catering

"Skoon, netjies, rustig en naby alles."

Broadway, Durban Noord

45 Broadway Lodge

"Thank you for a comfortable stay!"

Glen Ashley, Durban Noord

Beachside Self-catering Units

"Very beautiful, interesting location and unique view."

Durban Noord

-Villa Coco Guesthouse

"Ons was verbaas oor die rustige veilige omgewing waar almal soos familie kuier, daar was 'n hele lang straat waar al die bure 'n straatbraai gehou het en vreeslik vriendelik gegroet het toe ons verkeerd gery het."

Durban Noord

Khanya Kude

"Easy access to most shops and the beach is nice and safe. "

Durban Noord

-Villa Coco Guesthouse

"Sentraal. Naby sokker en rugbystadions. Naby casino en Gateway."

Blad
Blad 3 - Wys 61 tot 90
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem