Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Dorpe
Somerset-Wes (201)
Strand (314)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (646)
B&Bs (22)
Wildsplase (7)
Hotelle (4)
Gastehuise (73)
Selfsorg-eenhede (540)

Resensies van Helderberg

4.6 / 5  
volgens 994 resensies
Lees regte resensies van Helderberg van 994 geverifieerde gaste.
Indien jy Helderberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir gastehuise in Helderberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Helderberg gastehuise om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Helderberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Helderberg Gastehuise

72 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Gastehuise
SPAAR 30%
VanafR700
R490
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

35 on Abbey is 'n selfsorg-eenheid in die Cherrywood Gardens-woonbuurt in Somerset-Wes. Dié woonbuurt bied pragtige uitsigte op die Hottentots-Hollandberge en dis stapafstand van die Vergelegen Medi-Clinic af. Di...

Vanaf
R840
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Heldervue, Helderberg

Bay View verhuur kamers in Heldervue, Somerset-Wes, met maklike toegang van die N2 en R44 af. Kamers beskik oor panoramiese uitsigte op die omliggende berge en oor die hele Valsbaai, Hangklip, Gordonsbaai, Strand, ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Greenway Rise, Helderberg

'n Hartlike verwelkoming wag op jou by Somerset Villa Gastehuis in Somerset-Wes. Privaatheid is die belangrikste luuksheid by dié gastehuis. Hierdie 4200 m² eiendom is een van die oorspronklike geboue in die Somer...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Helena Heights, Helderberg

Die Winelands Villa Guesthouse bied gerieflike verblyf in Somerset-Wes. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na privaatheid, gerief en hartlike gasvryheid. Die gastehuis is naby die strand en verskeie wynroetes gele...

Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Gordonsbaai, Helderberg

The Yard bied gerieflike verblyf in Gordonsbaai naby die strand, verskeie winkels en restaurante. Daar is verskillende verblyf-opsies: selfsorgverblyf, 'n kamer met 'n badkamer, of die opsies om 'n kamer te deel. D...

Vanaf
R400
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Tuckaway is 'n gastehuis op die bekende Broadlands Stoetplaas net buite Somerset-Wes. Dié gastehuis word deur die eienaar bestuur en is net 6 km van Gordonsbaai-strand en 10 km van Somerset Mall af. Die verblyf b...

Vanaf
R1 095
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Waterstone Lodge is in Somerset-Wes geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek na 'n gerieflike oornagplek naby die strand en verskeie besienswaardighede. Die verblyf by Waterstone Lodge bestaan uit 9 k...

Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Somerset-Wes, Helderberg

Maison de la Souris is 'n privaat kamer in 'n stil en groen Steynsrust, in Somerset-Wes. Dié moderne kamer is op die eienaar se perseel en het 'n privaat ingang en stoep. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en '...

Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Helderberg

Manor on the Bay is 'n historiese gastehuis 30 m vanaf die strand. Dit bied bekostigbare verblyf in die prentjiemooi Gordonsbaai net buite Kaapstad. Manor on the Bay het 'n pragtige uitsig oor die see en Valsbaai en...

Vanaf
R1 995
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Gordonsbaai, Helderberg

Hierdie bestemming bied net die beste see- en berguitsigte bedags, ongelooflike sonsondergange en die skitterende sterrehemel snags. Olaf Dambrowski se ongelooflike aandag aan detail en gasvryheid is 'n absolute bed...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Helderberg gastehuise blad - loer bietjie na ons lekker reeks van gastehuise hieronder, of gaan besoek ons algehele Helderberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Helderberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte gastehuis akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za