Geverifieerde Resensie

Hibiscus Coast

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1478 resensies.

Windsor-on-Sea, Hibiskuskus

Oceans 1101 no 11

"Sea view is beautiful. We loved standing at the balcony just to listen to the sea sound. We are happy about our stay."

Hibberdene, Hibiskuskus

Hibberdene River Resort Unit 98

"A great beach, although the shops were very hectic. "

Uvongo, Hibiskuskus

Seascape Lodge 21 Uvongo

"Uvongo is 'n baie lekker plek om te gaan vakansie hou, jy moet net kyk waar jy bespreek sodat jy nie jou geld in die water gooi nie."

Anerley, Hibiskuskus

Ocean's Paradise Beach Cottage

"Pragtige en rustige plek, sal self daar wil bly."

Uvongo, Hibiskuskus

5 Uvongo Beach Front

"Keep up the good work."

Leisure Bay, Hibiskuskus

Lekker Rus en Vis

"Veilig, mense kan dalk bietjie vriendeliker wees. Ek dink iemand kan 'n besigheid begin waar hulle iets soos scooters of gholfkarretjies uithuur, om rond te ry in Leisure Bay-area. Ook kort daar 'n strandwinkeltjie, alhoewel daar 'n winkeltjie is, is dit 'n ent se stap, baie opdraande. Maar fantastiese plek."

Margate Beach, Hibiskuskus

Santorini 207A

"Die taxi's maak 'n klomp lawaai oor die naweke in die parkeerareas en voor die woonstelle en daar word sommer openlik op die strande alkohol gebruik."

Margate North Beach, Hibiskuskus

Ithaca 18

"On the day we took a walk along the beach, there was a nice crowd minding their own business. Lovely."

Manaba Beach, Hibiskuskus

Allesreg Chalet E2

"Persoonlik verkies ek 'n kleiner strand, soos Manaba in plaas van Margate etc. Ek dink die verkeer in die hoofstraat kan ongelooflik besig wees gedurende piektye. "

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

Rayvin No 12

"Rustig, stil en min mense op die strand."

Umtentweni, Hibiskuskus

Laudin's View

"Safe place to visit."

Uvongo, Hibiskuskus

Saints View Resort Unit 7

"Kragpunt in lagoon is rede tot kommer. Badkamers mooi skoon op strand."

Munster, Hibiskuskus

The Merry Crab

"Stil plekkie. Lekker uit die pad uit."

Marina Beach, Hibiskuskus

The Sea Cottage

"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."

Uvongo, Hibiskuskus

Uvongo Square 4

"Ons harte lê by Uvongo-vakansies!"

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

Anthurium 788

"Parking is a bit of a hassle, go early."

Leisure Bay, Hibiskuskus

Leisure Bay Self-catering

"Baie mooi rustige omgewing."

Manaba Beach, Hibiskuskus

Vinkel 5

"Beautiful views and close to very nice beaches."

Shelly Beach, Hibiskuskus

Trevi 11

"It a good accommodation with lots of access to mall."

Shelly Beach, Hibiskuskus

80 Surf Bay Sands

"Surf Bay Sands is loopafstand van die see en die winkelsentrum."

Shelly Beach, Hibiskuskus

15 Shelly Strand

"Lekker sentraal om ander areas soos Ramsgate en die Wildekus te verken. "

Sea Park, Hibiskuskus

Pelmiet Cottage

"Sea Park is sentraal, naby genoeg aan Port Shepstone vir inkopies, maar ook nie so naby dat die besige dorp lastig is nie. Is ook naby genoeg aan South Gate Mall en Shelly Centre vir 'n heerlike uitstappie."

Ramsgate Beach, Hibiskuskus

Providence 40

"Na 12 jaar se gereeld besoek, bly Ramsgate vir my nommer 1."

Margate Beach, Hibiskuskus

Boulevard 9

"No activities for kids."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang