Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1517 resensies.
"Munisipaliteit brand sommer die rommel op die strand. Dit was onverwags, maar verder baie lekker gewees. "
"Awesome beach. Quiet in July. Near to shops and near to all locations in and around Margate."
St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus
Ipanema 3"Sommige naweke bietjie raserig met besoekers wat partytjie hou op parkeergronde naby strand. Die volgende oggend lyk dit soos 'n vullishoop, maar die munisipaliteit is redelik vinnig op die toneel om skoon te maak."
"Margate is just beautiful place to visit the weather was great the beach was awesome."
"Can't wait to go back, beach is great fun place to be compared to other beaches if you want relaxing environment Ramsgate Beach is the perfect place."
St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus
Griet se Plek"Baie lekker strand en rotse om kinders besig te hou. Lewensredders elke dag aan diens. Badkamers netjies en strand is nie oorvol nie."
St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus
Ipanema 3"Fantastiese area vir jou en jou gesin om by vakansie te hou. "
"Lekker stil strand in die week, maar bietjie woelig oor naweek met vissermanne."
"Baie lekker en veilige strand - jammer dat dit weggespoel het net voor ons aankoms."
"Manaba is mooi maar ek persoonlik verkies St Michael of Uvongo se strand. Baie sentraal geleë."