Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1517 resensies.
"It's nice, everything is around, you don't have to travel far for food and stuff plus entertainment places are close too."
St Michael's-on-Sea, Hibiskuskus
Griet se Plek"We stay in the self-catering units annually and love it."
"Het ongelukkig die agteruitgang van Margate beleef nadat ons weer daar was met hierdie trip. Baie hartseer daaroor, maar nou ja. "
"Margate Beach seems to have been neglected with respect to maintenance and safety but it seems like the local municipality and law enforcement is making an effort to correct this issue. Cleaning staff were visible every evening and law enforcement vehicles were very vigilant throughout the day and night."
"'n Groot waterpyp het gebars met ons verblyf. Ugu Munisipaliteit kon dit nie regmaak binne tyd belowe nie, maar was darem heeltyd in kontak. Crime bly maar 'n issue met baie 'strandlopers' waarvoor jy moet uitkyk, maar nie erger noodwendig as ander plekke nie. Manaba gerieflik naby aan alles & het 'n fantastiese lang oefenpad al langs die see af!"
"Baie dinge om te doen vir gesinne. Pragtige strande en die waterpark is naby. Ramsgate en Uvongo is baie naby. C Bali is 'n moet vir seekos."
"Mooi, ongerepte area. Gerieflik naby aan Port Shepstone en ander gewilde strande. Ek sal enige tyd weer in die area gaan vakansie hou."
"Dit was my eerste keer by Trafalgar, die see en strand is heerlik. Dit voel of jy hier gaan rus. Dit was baie lekker."