Geverifieerde Resensie
Hibiscus Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hibiscus Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1517 resensies.
"Die taxi's maak 'n klomp lawaai oor die naweke in die parkeerareas en voor die woonstelle en daar word sommer openlik op die strande alkohol gebruik."
Margate North Beach, Hibiskuskus
Ithaca 18"On the day we took a walk along the beach, there was a nice crowd minding their own business. Lovely."
"Persoonlik verkies ek 'n kleiner strand, soos Manaba in plaas van Margate etc. Ek dink die verkeer in die hoofstraat kan ongelooflik besig wees gedurende piektye. "
"Lekker stil strand. Perfek vir mense met kinders of mense wat 'n rustige wegbreek wil geniet."
"Sea Park is sentraal, naby genoeg aan Port Shepstone vir inkopies, maar ook nie so naby dat die besige dorp lastig is nie. Is ook naby genoeg aan South Gate Mall en Shelly Centre vir 'n heerlike uitstappie."
"Manaba is a fun place to be. Areas of improvement would be if it can have Ubers and Bolts as a form of transport to accommodate visitors without their own transport as cab taxis don't have the apps to request."
"It really is a beautiful destination but we only had the weekend for our daughters wedding so not to much is known to us."