Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Roete 62

4.6 / 5  
volgens 6093 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 6093 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R1 350
per nag, vir 5 mense
Selfsorg in McGregor, Kaapse Roete 62

Greystone Cottage is 'n rietdak kleihuis uit die 19de eeu en spog met berg uitsigte. Dié huis het 'n groot tuin wat baie geskik is vir kinders of honde. Daar is 2 slaapkamers wat gerieflik gemeubileer is vir 4 gast...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R520
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladismith, Kaapse Roete 62

Karoo Karos is 'n bekoorlike Victoriaanse selfsorghuis in die klein dorpie, Ladismith in die Klein-Karoo. Dis ideaal vir klein tot medium gesinne, maar ook vir enkelpersone. Slegs inwonende gaste word op die perseel...

33% af Aanbod!
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR960
R640
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

Lord's Wine Farm is aan die noordelike hange van die berge wat Robertson en die vrugbare McGregor-vallei omring geleë. Dit skuil tussen fynbos en proteas. Verblyf by Lord's Wine Farm word in 2 elegant versierde ...

10% af Naweke!
VanafR790
R711
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Prins Albert, Kaapse Roete 62

Brakdakkie Guest Cottages is in Prins Albert geleë en bied 'n ouwêreldse Karoo-atmosfeer met luukse geriewe in 'n pragtige en bekoorlike dorpie. Die verblyf word in 4 privaat selfsorgkothuise aangebied met slaapp...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Matjiesrivier, Kaapse Roete 62

Geniet 'n eko-vriendelike plaaservaring 45 km buite Oudsthoorn, aan die voet van die wêreldbekende Swartberge. Stap na die waterval en drink sy vars water of geniet die perdryroetes. Koel af in die swembad omring ...

Vanaf
R870
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Eldorado Private Collection in Oudtshoorn het luukse woonstelle wat ideaal vir oordeelkundige vakansiegangers of sakereisigers is. Eldorado se eenhede is volledig toegerus en het slaapplek vir 1 tot 4 gaste in 5 en...

Vanaf
R600
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Greeff Cottage beskik oor 2 selfsorgkothuise op 'n volstruis- en skaapplaas. Dit is net 8 km van Oudtshoorn af en die uitsig op die Swartberge is asemrowend. Greeff Cottage het slaapplek vir 8 gaste in 2 aparte ee...

40% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR750
R450
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Karoo Retreat is in Oudtshoorn geleë. Oudtshoorn is sentraal en 'n goeie basis vir gaste wat die doendinge en die besienswaardighede in die omgewing wil verken. Dié huislike rusplek is perfek vir gaste wat graag d...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in De Rust, Kaapse Roete 62

Hierdie drieslaapkamer-houthuis is in die Klein-Karoo tussen die Swartberge en die Kammanassieberge weggesteek en bied ongelooflike, asemrowende uitsigte oor die landskap. Kunstenaars, skrywers en digters op soek na...

10% af Aanbod!
VanafR550
R495
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Calitzdorp, Kaapse Roete 62

365 On St Helena bied sakpasverblyf in Calitzdorp op die R62 aan gaste. Hierdie rustige en troeteldiervriendelike gastehuis is die ideale oornagverblyf vir diegene onderweg na Kaapstad of Port Elizabeth. Daar is in...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 7 - Wys 61 tot 70

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die verste...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za