Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:


Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Resensies van Kaapse Roete 62

4.5 / 5  
volgens 2504 resensies
Lees regte resensies van Kaapse Roete 62 van 2504 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Roete 62 besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Kaapse Roete 62.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Roete 62 akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Route 62 Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Kaapse Roete 62 Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R530
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Ladismith, Kaapse Roete 62

Karoo Karos is 'n bekoorlike Victoriaanse selfsorghuis in die klein dorpie, Ladismith in die Klein-Karoo. Dis ideaal vir klein tot medium gesinne, maar ook vir enkelpersone. Slegs inwonende gaste word op die perseel...

Vanaf
R730
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Olivanti Country Manor is in Oudtshoorn en bied luukse, ouwêreldse gasvryheid in 'n veilige, pragtige area. Die herehuis spog met die agtergrond van die Swartberge in die hartjie van die Klein Karoo. Die B&B bied ...

10% af Aanbod!
VanafR2 400
R2 160
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

El Dorado 64 is in Oudtshoorn en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede. Dié huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die ...

Spesiale Aanbod!
VanafR900
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Kranskloof skuil in die hartjie van die Klein-Karoo en bied selfsorgverblyf in 'n ware paradys vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Ons lodge is 15 km vanaf Oudtshoorn langs die R328 op pad na die Kango-grotte. On...

Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Shadowlands Gaste-plaas is op 'n pragtige Karooplaas net 3 km buite Oudtshoorn geleë. Jy kan ook ons uitbreiding, Nautica, in Mosselbaai, net 'n uur se ry vanaf Oudtshoorn besoek. Ons het 4 selfsorg-eenhede waarv...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R1 760
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Calitzdorp, Kaapse Roete 62

Calitzdorp Country House is bekend vir rustigheid, bederfde luuksheid en fynproewersmaaltye. Minder as 4 ure van Kaapstad op Roete 62, "die langste wynroete in die wêreld", lê Catlitzdorp - die portwyn kapitaal ...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R550
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Robertson, Kaapse Roete 62

Engela's Overnight Accommodation bied gerieflike verblyf in Robertson, 'n klein dorpie op die bekende Kaapse Wynlande se Route 62. Daar is 2 slaapkamers in die gastehuis, albei met 'n aparte ingang. Kamer 1 het 'n ...

Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Wildsplaas in Breederiviervallei, Kaapse Roete 62

African Game Lodge is in die Langeberge, 2 en 'n half uur vanaf Kaapstad of 30 minute vanaf Montagu indien jy 'n skilderagtige rit verkies. Ons 4300 hektaar-reservaat is 'n veilige hawe vir wilde diere en bied bekos...

Weeksdag-
aanbod!
VanafR2 000
R1 333
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in De Rust, Kaapse Roete 62

Doornkraal Kothuis is 'n huis met 2 en suites-kamers en 'n kombuis wat vir selfsorg of B&B bespreek kan word en is op 'n werkende plaas in De Rust geleë. Dit is ideaal vir 'n gesin wat op soek is na gerieflike plaa...

25% af Aanbod!
VanafR1 000
R750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Oudtshoorn, Kaapse Roete 62

Stay@Gracios is in Oudtshoorn op pad na die Kangogrotte geleë. Die dorp is op die bekende Kaapse Roete 62 in die Wes-Kaap geleë. Dit spog met die grootste volstruispopulasie in die wêreld en dié volstruise is op...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 6 - Wys 51 tot 60

“Hier is net ’n ligte bries wat waai, dis onder waar die droë warrelwinde draai. Dalk is dit my siel wat nou bedaar, berge en dale ontmoet mekaar” sing Laurika Rauch, en dié lirieke pas die prentjiemooi Roete 62 soos vellies aan 'n Karooboer. Tussen Oudtshoorn en Robertson kan jy die verste...   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za