Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Philippolis, Karoo

Philippolis Inn

"Lekker oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap. Paar "potholes" maar dit was direk na baie reën en dept was reeds besig om dit te begin herstel."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"I saw Colesberg as a welcome rest in a long journey."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Pragtig om die dam te sien as dit oorloop."

Prins Albert, Karoo

Elfen House and Cottage

"Pragtige, skoon dorp met baie te doen en te sien."

Karoo

Ploegfontein Guest Farm

"Kom besoek die Karoo as jy hou van 'n prentjiemooi-landskap ná lieflike reën, groot allesomvattende stilte en sterbesaaide nagte."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Mooi dorpie. Die Plattelander is 'n heerlike restaurant. "

Victoria-Wes, Karoo

Die Peperboom B&B

"Good little town for a sleepover towards the Western Cape."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Great place, but not for very young children."

Karoo

Grootwaterval Farm Accommodation

"Die mooiste gedeelte in Suid-Afrika."

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Very friendly - artistic and quaint little town. A lovely break from the hustle and bustle."

Fraserburg, Karoo

Blou Windpomp

"Ons het vir ons dogter gaan kuier wat daar skoolhou. Dus nie baie in omgewing rondgery nie. Die mense van Fraserburg is egter ongelooflik vriendelik en gasvry!"

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Stil, rustige, netjiese dorpie met vriendelike mense en 'n supermark wat in alle behoeftes voldoen."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"'n Besige dorp wat alles bied wat benodig kan word en is vir seker baie skoner as baie ander Karoo-dorpe."

Britstown, Karoo

Rooidam Cottages

"'n Baie mooi Karoo-dorp met alles wat mens nodig het."

Colesberg, Karoo

Annelines Guest House

"Colesberg town has a run down feel about it."

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Becoming a bit run down."

Gariepdam, Karoo

Plaastoe Gastehuis

"Skoon en netjies, pragtige omgewing."

Gariepdam, Karoo

Waschbank River Lodge

"Dit is een van my gunsteling-oornagplekkies op die lang pad tussen die Kaap en Krugersdorp. "

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Sentraal en goeie ligging as jy van die kus na die binneland reis. Die omgewing is mooi en sag op die oog na 'n lang dag op die pad!"

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Die dorpie het 'n unieke bekoring en beslis 'n plek waar mens dinge verskillend ervaar. 'n Besliste plek op jou wenslys. Daar is iets vir almal."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Philippolis het ongelooflik baie om te bied vir baie tipe belangstellings. Baie geskiedenis, erfenisskatte en natuurlike wonders in oorvloed word aangebied. Ek stel voor bly minimum drie dae oor in Philippolis om alles hier en in die omgewing te ervaar."

Prins Albert, Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met so baie om te sien en te ervaar."

Beaufort-Wes, Karoo

Dagbreek

"Great destination."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Dit is 'n juweel op die lang pad Kaap toe, het my verlustig in die boustyle en die skoonheid en netheid van die hele dorpie."

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Was net een aand daar."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"'n Deumekaar, slorderige dorp."

Karoo

Buffelsrivier Farm Stay

"Baie om te ervaar!"

Blad
Blad 100 - Wys 2971 tot 3000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang