Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11278 resensies.

Karoo static map. Karoo
Kambro Accommodation & Farm Stall.

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Ken die area en verblyfplekke nie juis goed nie. Slaap net altyd by Kambroo oor vir die ligging en afstand tussen begin en eindpunt."

The Travelling Tortoise Retreat.

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Pragtige dorpie. Vriendelike mense. Baie mooi verblyfplekke en genoeg eet- en kuierplekkies. Interessante winkeltjies om oulike snuisterye by uit te snuffel. Mikro Sentra het ook alle kruideniersware wat mens ook al mag nodig het. De Rust is baie sentraal geleë vanwaar mens in elke rigting baie plekke kan besoek."

Meijer's Rust Farm.

De Rust, Karoo

Meijer's Rust Farm

"Heerlike wegbreekplekkie."

Die Kussinkie.

Beaufort-Wes, Karoo

Die Kussinkie

"Keuse van eetplekke oor die naweek is beperk."

@ Mango's.

Beaufort-Wes, Karoo

@ Mango's

"Pragtige historiese besienswaardigheid. Die moeite werd om daar oor te bly."

Gariepview.

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Baie lekker oornagplek met reise tussen Gauteng en die Kaap!"

Furrows Lodge.

Nieu-Bethesda, Karoo

Furrows Lodge

"Veilig, pragtig en kry rus vir jou siel."

Die Groenhuis Guest House.

Philippolis, Karoo

Die Groenhuis Guest House

"Vriendelike, interessante dorpie. Die meeste van die oulike, interessante winkeltjies was egter toe alhoewel dit op 'n Donderdag en Vrydag was. "

Little Haven.

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Absolutely lovely dam and environment - I will recommend the stay in this area above a bigger town anywhere."

The Bethesda.

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Warm, vriendelike hartsmense. Ondersteun hulle gerus. "

The Travelling Tortoise Retreat.

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Baie mooi en netjies, as daar 'n kafee kan oop wees op 'n Sondagmiddag kan dit beter wees."

Gariep Inn.

Gariepdam, Karoo

Gariep Inn

"Dam het oorgeloop en dit was asemrowend. Die sonopkoms is stunning."

7 Cross Street - De Kothuize.

Graaff-Reinet, Karoo

7 Cross Street - De Kothuize

"Pragtige Karoodorp met soveel geskiedenis."

The Lighthouse Guesthouse.

Colesberg, Karoo

The Lighthouse Guesthouse

"I would like to go back and explore more. "

KarooRus.

Graaff-Reinet, Karoo

KarooRus

"Very rural but great place to visit, the atmosphere was nice and calm."

Donalds Guesthouse.

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Very cute little town."

Karoo Inn Guesthouse.

Hopetown, Karoo

Karoo Inn Guesthouse

"Beloftebos-winkeltjie 'n moet-besoek. Kos fantasies en baie oulike geskenk."

Spreeu 2.

Gariepdam, Karoo

Spreeu 2

"Pragtig, pragtig."

Swartberg Hotel.

Prins Albert, Karoo

Swartberg Hotel

"Pragtige dorpie in die middel van nêrens."

Dreams.

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Vriendelike dorp! Gasvrye mense."

Gariepview.

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Restaurant was net 350m ver van ons bestemming. Aandete daar geniet en saam met die pragtige uitsig was dit 'n baie aangename ervaring."

Prickly Pear Boutique Guesthouse.

Murraysburg, Karoo

Prickly Pear Boutique Guesthouse

"Plattelandse gasvryheid en natuurskoon."

Little Farms.

Colesberg, Karoo

Little Farms

"Dit is die moeite werd om daar oor te slaap!"

Gariepview.

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Ons wou 'n "cocktail" by De Steijl gaan drink (dit word op 'n reklamebord geadverteer), maar is summier weggewys. Ons wou ook in die damwal ingaan, maar is meegedeel dat daar al vir 'n paar jaar nie meer toere is nie."

Angela's Lodge.

Gariepdam, Karoo

Angela's Lodge

"Julle sit op 'n goudmyn, maar als baie verwaarloos by die damwal, daar is soveel potensiaal veral noudat hy oorloop en mense 'n ekstra draai ry om dit te sien."

Profcon Resort.
Donalds Guesthouse.

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Kan ongelukkig nie veel van Colesberg sê nie, want ek het laat ingekom en weer vroeg vertrek."

Desert Dew Guest House.

Karoo

Desert Dew Guest House

"Die sterreprag is 'n bonus."

En Route.

Beaufort-Wes, Karoo

En Route

"Baie goeie geskiedenis in dorp. Sou langer wou bly."

The Travelling Tortoise Retreat.

De Rust, Karoo

The Travelling Tortoise Retreat

"Very friendly little town with a few interesting places to see and enjoy."

Blad
Blad 113 - Wys 3361 tot 3390
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang