Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Graaff-Reinet moet op elke persoon se bucket-list wees! Die Vallei van Verlatenheid is 'n moetsien-bestemming. Ons het ons vingers afgeëet by Pioneers Restaurant - die lamsgeregte is uit die boonste rakke. By The Muller House het ons heerlike pizzas gekry wat in 'n houtvuur-oond voorberei word en vir die beste koffie besoek beslis Maria's - die gasvryheid en diens is uit die boonste rakke. Ons gaan beslis 'n langer besoek beplan en gou weer daar kuier."

Willowmore, Karoo

Lapidaria

"Ons harte het vir ewig in die Karoo agtergebly en Willowmore is definitief een van ons gunstelingbestemmings. Die mense is baie vriendelik en jy voel baie tuis. Die restaurante se kos is uit die boonste rakke. Ons het die lekkerste lamsbredie by die Royal Hotel geëet en dit was baie bekostigbaar. Ons sien altyd uit om 'n aand in Willowmore te vertoef op pad Jeffreysbaai toe."

Beaufort-Wes, Karoo

Altyd Lekker

"Perfekte plek om oor te bly as jy tussen Kaapstad en Bloemfontein reis. "

Gariepdam, Karoo

Raptor Ridge Lodge

"Mooi area wat maklik verby gery word. Altyd moeite werd om te stop vir 'n oornag."

Prins Albert, Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Oulike plek met verassings om elke draai. Mooi omgewing."

Aberdeen, Karoo

Die Dorpshuis

"Weet nie, nog net oorgeslaap en nie tyd spandeer in dorp. Padstal wel puik!"

Colesberg, Karoo

Van Zylsvlei B&B Karoo Guest Farm

"Sentraal om te oornag tussen Gauteng en Kaap. "

Gariepdam, Karoo

A'Damsview

"Pragtig natuur en rustige omgewing."

Merweville, Karoo

Die Botes Huisie

"Mense is vriendelik, loer in by klein besighede, want jy sal verras wees. "

Carnarvon, Karoo

Sandrivier Gasteplaas

"Die plekkie is uniek. Ons het vir 2 aande daar geslaap. Uitsig was bekoorlik, veral as jy 'n liefde het vir die Karoo."

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Puik! Daar is so baie plekkies om te besoek!"

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Very cute town with great atmosphere. People are vey friendly."

Vosburg, Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"'n Absolute juweel, sal volgende keer beslis meer tyd daar deurbring. Manna vir die siel."

Colesberg, Karoo

Travellers Joy

"Daar is oulike plekke om te eet en dit is amper halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg"

Nieu-Bethesda, Karoo

And The Cow Jumped Over The Moon...

"Absolutely, a definite destination for anyone interested in South African places of interest."

Nieu-Bethesda, Karoo

Doornberg Guest Farm

"Ongelukkig kan ons sê - "been there, done that". Ons sal die dorp nie weer besoek nie, maar dit was 'n aangename ondervinding om die Uilhuis te beleef."

Karoo

Die Sinkhuisie

"Almal moet dit op hulle reisplanne insluit."

Middelburg, Karoo

Celtis Country Lodge & Restaurant

"Slegs vir oornag tussen Johannesburg en Kaapstad. "

Beaufort-Wes, Karoo

Die Herehuis

"Ons sal weer daar bly!"

Colesberg, Karoo

Chargo Merino Inn

"Al die sluise is oop by die Gariepdam. Dit is indrukwekkend om te sien. Moenie net stop by die uitsigpunt nie, ry af na die brug as jy nie omgee om nat te word nie. Vorige kere roosterkoek gekoop in die hoofstraat. Dit was heerlik."

Karoo

Karoo Stilte

"Karoo het net sy eie bekoring met landskap, helder sterre en vriendelike mense."

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Only for overnighting. "

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Eerder oornagbestemming as toeristebestemming. Dorp is groter as wat jy dink aangesien jy slegs klein gedeelte van N1 af kan sien."

Williston, Karoo

Oliveira Self-catering Apartment

"Williston needs more businesses to invest in the town and create more employment opportunities. Such a humble community."

Graaff-Reinet, Karoo

Beau & I

"Outydse sjarme. Bekoorlik."

Leeu-Gamka, Karoo

Pastorie Huisie

"Dit is bitter klein plekkie, maar elke plek het 'n storie. Jy moet dit net soek."

Colesberg, Karoo

Coles Corner

"Oulike plek met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Ons was gelukkig om die area om Graaff-Reinet te sien na goeie reëns. Dit was werklik 'n belewenis om die area so mooi te sien. Daar is heelwat interessante aktiwiteite om besoekers 'n paar dae besig te hou."

Beaufort-Wes, Karoo

The Grey House

"We just did an overnight on the way to Hout Bay."

Blad
Blad 121 - Wys 3601 tot 3630
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang