Geverifieerde Resensie
Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11282 resensies.
"Die perfekte halfweghuis tussen Plettenbergbaai en JHB, veral wanneer jou honde saamreis."
"Absolutely beautiful area, the dam and the dam wall is a spectacular site to see. Would not recommend having dinner at the deStijl hotel. The food is overpriced and takes forever to arrive. Lovely view though. Otherwise, the area is amazing and the dam is a must-see. We loved walking around the little suburb."
"Goeie potensiaal. Dorpie het relatief goed behoue gebly. Dorpie is nie totaal verwoes soos vele ander klein dorpies in SA nie."
"Bietjie bekommerd oor veiligheid in die buurt. Ons het liewer gery om aandete twee strate weg te kry, want daar was 'n paar rondlopers in die straat."
"Pragtige historiese dorp, baie van die kunshandelaars en plekke wat produkte produseer was oop (olywe, kaasmakery, ens). Vriendelike inwoners."
"Pragtige historiese dorp met baie besienswaardighede (wat wel in hierdie piek toerisme seisoen toe was!). Goeie restaurante en vriendelike inwoners. Vir iemand wat in verskillende boustyle belangstel is hierdie dorpie 'n moet."
"Pragtige dorp, vriendelike inwoners, goeie restaurante en besienswaardighede. Puik toerismebestemming."