Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 14650 resensies.

Volmoed, Karoo

La Plume Villa

"Ligging is baie goed vir reisigers op pad na/van Tuinroete."

Gariepdam, Karoo

Bizzy Bee Self-catering

"Ongelooflike mooi toeristebestemming wat meer bemark moet word."

Karoo

Desert Dew Guest House

"Was nou vir die eerste keer deur die Karoo vir 'n roadtrip en sal dit weer doen!"

Beaufort-Wes, Karoo

Karoo Getaway

"Beaufort-Wes is skoon en netjies. Mens voel veilig. Dit lyk of die dorp goed bestuur word en in stand gehou word. Polisie ook sigbaar en lyk bevoegd. Wys mens dit kan gedoen word in Suid-Afrika as die trots en wil daar is."

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Oulike klein dorpie."

Graaff-Reinet, Karoo

4 Louis Trichardt Avenue

"Daar is baie interessante goed om te doen in Graaf Reinet met die kerk natuurlik die hoogtepunt. Van die strate is ongelukkig vol slaggate en dit sit 'n motoris ongelukkig so 'n bietjie af."

Prins Albert, Karoo

Saxe-Coburg Lodge

"What a fabulous little town with so much on offer. Will definitely be back for a longer stay. Gem of the Little Karoo!"

Nieu-Bethesda, Karoo

Meerkat

"'n "Bucket list" moet."

Prins Albert, Karoo

Uitkyk House

"Lieflike dorpie en 'n juweel in die Karoo. Het ons paar dae daar baie geniet."

Karoo

Jakhalsfontein Guest Farm

"Beslis die beste oornagplek op pad Jeffreysbaai toe. "

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"Egte Karoo-dorpie gevoel. Stilte is heilsaam. Net wat nodig is vir moeë reisiger. Ongelukkig was ons verblyf te kort om alles wat hierdie dorp aanbied te ervaar. Sal beslis volgende keer vir langer kom."

Gariepdam, Karoo

Bizzy Bee Self-catering

"Ongelooflike ondervinding."

Gariepdam, Karoo

Little Haven

"Interesting when in flood."

Middelburg, Karoo

Aloes 1st on Camp

"Halfpad tussen Pretoria en George/Mosselbaai."

Prins Albert, Karoo

Aandrus

"Pragtige Karoo dorpie met 'n karakter van sy eie. Ons het dit al die laaste paar jaar ons oornag destinasie gemaak op pad Kaap toe. Bly elke keer 'n treffer."

Carnarvon, Karoo

Maritza Guest House

"Ons het net oornag en was nie toeriste nie. Dorpie se verval is erg en bedelaartjies is oral. Droogte het sy tol geëis. Swakste ete by Lord Carnarvon geëet. Dis jammer."

Graaff-Reinet, Karoo

Bush Guest House

"Kon geen restaurant kry wat ons met aandete kon bedien nie."

Gariepdam, Karoo

Bizzy Bee Self-catering

"Was 'n belewenis met die baie vol dam."

Willowmore, Karoo

Lapidaria

"Oulike oornag oorstop. Heerlike ontbyt by Kapoet padstal, asook lekker eetgoed soos koeksisters, droëwors en konfyte."

Strydenburg, Karoo

J&W Gastehuis

"Baie klein dorpie, nie veel gesien nie, maar die ideale oorslaapplek tussen Potch en Hartenbos!"

Beaufort-Wes, Karoo

Wagon Wheel Country Lodge

"Lots of beggars and homeless people in Beaufort-Wes as you stop to do shopping or to dine out."

Karoo

Travalia Guest Farm

"Travalia is 'n baie spesiale plek. Dis vir ons meer as net 'n oorslaapplek op pad na ons eindbestemming toe. Dis 'n lafenis vir die siel."

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"Geniet die Karoo gasvryheid! Almal wat groet en vriendelik is!"

Victoria-Wes, Karoo

De Oude Pastorie Gastehuis

"Dorpie met pragtige, ou geboue en vriendelike mense."

Blad
Blad 160 - Wys 4771 tot 4800