Verified Reviews

Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Karoo

Rated 4.2 out of 5 based on 11431 reviews.

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Klein dorpie, weet nie regtig of hul iets vir toeriste aanbied behalwe oornagverblyf vir vakansiegangers wat wil oorslaap op hul reis nie."

Graaff-Reinet, Karoo

Valley of Ironstone

"Daar is baie om te doen in en op GR. Ek dink GR word (verkeerdelik) gesien as net 'n oornagplek."

Prince Albert, Karoo

Uitkyk House

"Dis 'n prentjiemooi dorpie - dalk nie vir almal nie. Daar is beperkte besighede, maar as jy na stilte en Karoo-rustigheid soek, is hierdie die plek vir jou. Dit maak mens weer mens!"

Britstown, Karoo

Rosedale Guest Cottage

"Probeer dit vermy om te oornag in die dorp Britstown."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Bly gerus vir meer as een nag oor by Kambro. Dis kos vir die siel."

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Goeie restaurante en ander besienswaardighede."

Colesberg, Karoo

Skietberg Lodge

"Het nie veel tyd daar spandeer nie, maar die winkels is netjies. Skoon en vriendelik."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Dis gerieflik en sentraal vir reise na Suid- en Wes-Kaap, asook Namakwaland."

Richmond, Karoo

Karoo Manor Guest House and Restaurant

"An unexpected gem. A small one, sure, but a gem nonetheless."

Colesberg, Karoo

Opiepad Gastehuis

"Colesberg is 'n bekoorlike dorp met 'n ryk geskiedenis. Inni Kraal is 'n puik restaurant. Heerlikste Karookos."

Prince Albert, Karoo

Koppie Cottage

"Pragtige dorpie! Dink daaraan om daar af te tree."

Nieu-Bethesda, Karoo

Zonnenstrahl Caravan Park

"Pragtige plek. Jammer van sinkhuise en mense wat erg lawaaierig is binne die dorpie. Ongelukkig doen dit afbreek aan die rustigheid en waarde van eiendom. Sal definitief in die slag bly van Nieu-Bethesda."

Prieska, Karoo

Avenue Guesthouse

"Die dorp is aan die agter uitgaan. Armoede en werkloosheid is duidelik sigbaar. Dit is jammer dat die inwoners niks doen aan die onnetheid van die dorp nie. Plastieksakke omring die dorp. Indien dit opgeruim wou word, sal die dorp sommer baie aantrekliker lyk."

Prince Albert, Karoo

Karoo Khaya

"Pragtige juweel in die middel van die Karoo."

Colesberg, Karoo

Donalds Guesthouse

"Beautiful old houses. Didn't see much else."

Vosburg, Karoo

Môrester Selfsorg Gastehuis

"Mooi dorpie, skoon en stil. Ideaal vir oorslaap. Pragtige kerk."

Karoo

De Hoop Plaas

"Dit was iets anders. "

Prince Albert, Karoo

Casa Milorca

"Baie geniet. Sal beslis weer besoek."

Karoo

Joalani Gastehuis

"Baie lekker stil, maar ver van alles."

Loxton, Karoo

Karos Gastehuis

"Very quiet clean little town. Only one coffee shop, but lekker."

Vosburg, Karoo

EL JO Karoo Selfsorg Gasteplaas

"Klein dorpie, het wel daar gaan brandstof ingooi by koöperasie, nie verder verken nie."

Graaff-Reinet, Karoo

The Whyte House

"Die museums was baie insiggewend om te besoek. Die Vallei van Verlatenheid is 'n moet vir elke toeris, baie besonders."

Loxton, Karoo

Pear Tree

"Dis 'n baie klein dorpie en daar is slegs een kafee waar mens iets kan koop om te eet. Dis rustig daar."

Gariep Dam, Karoo

Fish Eagle Lodge

"Very friendly and convenient."

Loxton, Karoo

Die Rolbos Loxton Guest Cottage

"Loxton is 'n tipiese plattelandse, piepklein dorpie in die Groot-Karoo! Die aanbied van 'n parkrun (5 km) op Saterdagoggende is 'n aanwins vir Loxton."

Colesberg, Karoo

The Barracks

"Vir ons goeie halfweghuis, swaarvoertuie by tye steurend."

Victoria West, Karoo

Merino Junction

"Beautiful little town."

Philippolis, Karoo

Die Stal

"Pragtige ou dorpie met plekkies wat anders en interessant is soos Jobshuis. "

Beaufort West, Karoo

Little Green World

"Solank mens nie laer as die eerste 4 of 5 blokke gaan nie, is dit goed. Verder af sowel as later in die dag raak dit touch and go. Steeds baie mooi, skoon dorp. "

Page
Page 163 - Showing 4861 to 4890
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers