Geverifieerde Resensie

Karoo

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Karoo bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 11431 resensies.

Beaufort-Wes, Karoo

Dreams

"Baie mooi, klein dorpie. Alhoewel dit loadshedding was, kon mens darem kos koop. Sal weer daar oorslaap. "

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Wonderlike dorpie met lekker eetplekke."

Beaufort-Wes, Karoo

17 On Bird Guest House

"Hulle het groot uitdagings!"

Victoria-Wes, Karoo

Merino Junction

"A good overnight stop."

Loxton, Karoo

Karoonag

"Dit is die mooiste dorpie. Beslis die moeite werd om te stop. Dit is hier waar jou siel rus."

Gariepdam, Karoo

Gariepview

"Altyd mooi om die dam en sonopkoms te sien!"

Colesberg, Karoo

Chrizaan Guest House

"Highly recommended."

Loxton, Karoo

OënaBo

"Ek gee 5 sterre, want dis ons soort plek. Loxton bied niks vir die Woolies-, uiteet- en TV-kyk-tipe. Hier geniet mens gasvryheid, vars lug, stilte en helder sterre."

Hanover, Karoo

3 Darling Street Guest House

"Hanover is rustig en 'n goeie plek om oor te slaap, maar daar is nie veel om te doen nie. Die mense is egter gasvry en vriendelik, so 'n goeie plek om weg te breek."

Prins Albert, Karoo

Casa Milorca

"Soos altyd bly Prins Albert 'n heerlike dorp om te besoek met sy netjiese voorkoms, lekker eetplekkies en pragtige natuurskoon."

Britstown, Karoo

Kambro Accommodation & Farm Stall

"Bo-verwagting netjiese klein dorpie!"

Philippolis, Karoo

Kanon Guest House

"Vir diegene wat hou van geskiedenis. Besoek die museum, of slaap in die tronk!"

Graaff-Reinet, Karoo

Kambro Cottage

"Definitief 'n dorp waarheen ek wil teruggaan - baie versteekte diamante!"

Hanover, Karoo

Tuin Huis

"Hanover is interesting for those who love history. There is an endearing coffee table book detailing the history of Hanover and surrounding town. It warms one's heart towards the town folk. The chicken schnitzels at the hotel was as delicious as the owners promised. Staff at the grocery shop were friendly, as most Karoo residents are."

Karoo

Kleine Kaap

"Ek gaan weer soontoe."

Williston, Karoo

Karoo Huis

"Goeie oornagdorpie."

Merweville, Karoo

Cindy Se Huisie

"Skoon en netjies. "

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Ons het nie tyd gehad om Colesberg regtig te besigtig nie maar dit lyk asof 'n mens dalk 'n dag of 2 daar kan spandeer."

Graaff-Reinet, Karoo

14th On West

"Beautiful, clean town. Lovely to walk around and view residential areas. Stunning facilities at Union High School."

Prins Albert, Karoo

The Karoo Prinia

"Een van my gunstelingdorpe!"

Nieu-Bethesda, Karoo

The Bethesda

"Dis nie 'n besige dorp nie. Verstaan dit en alles val in plek. Raak rustig en besoek dit wat oop is, en die Uilhuis. Stone People is ook die moeite werd. Boetie se Pub. En kyk op na die sterre in die nag."

Colesberg, Karoo

Brand Guesthouse

"Colesberg is great for stopping over as it's halfway between Cape Town and Johannesburg. Shops in town have all the necessary things, restaurants are all clean and surprisingly modern looking for such a small town."

Graaff-Reinet, Karoo

Profcon Resort

"Wonderlik, skoon, veilig. Baie dankie."

Merweville, Karoo

Kom Kyk Cottage

"Lovely town. More people should go there."

Vanderkloof, Karoo

Oppikoppie

"Dis 'n heerlike, rustige vakansiedorp! Mens voel sommer veilig die oomblik wat jy daar inry. Die dam is ongelooflik mooi en groot en dis ideaal vir mense wat van watersport of hengel en die natuur hou. Die beste plek om op vakansie te hou!"

Colesberg, Karoo

Herb Garden Guest House

"Dorp redelik verwaarloos, maar het nogtans 'n ryke geskiedenis."

Beaufort-Wes, Karoo

Bakgat Blyplek

"Alles wat jy nodig het is beskikbaar in die dorp."

Nieu-Bethesda, Karoo

Nagenoeg

"Ons is mal oor Nieu-Bethesta. Was al 'n paar keer daar. En sal beslis weer gaan!"

Blad
Blad 95 - Wys 2821 tot 2850
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang