Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (71)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (65)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 822 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 822 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir B&Bs in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai B&Bs om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai B&Bs

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • B&Bs;
  • Prysklas

B&Bs binne 100 km vanaf Lambertsbaai

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Port Owen, Velddrif

Ons almal het nou en dan nodig om uit die stad te vlug en van die daaglikse stres te ontsnap. Le Marina is die ideale plek om presies dit te kan doen. Die oomblik wat jy deur Admiraal-eiland se hekke ry, sal jy die ...

Vanaf
R580
per nag, vir 1
B&B in Citrusdal, Sederberg

Aan d'Oewer is 'n drie-ster-B&B, geleë op die rand van die dorp in 'n lieflike tuin. Dit kyk uit oor die gholfbaan met die pragtige Piekenierskloofberge as agtergrond. Aan d'Oewer is die ideale tuiste-weg-van-die-...

Vanaf
R1 750
per nag, vir 2 mense
B&B in Mosselbank, Paternoster

Ah! Guest House bied B&B in Paternoster - ideaal vir diegene wat op soek is na verblyf naby die strand en ander trekpleisters aan die Weskus. Daar is 5 stylvolle kamers en elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat in...

Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 2)
B&B in Mosselbank, Paternoster

Deja-Vu bied B&B-verblyf reg op die strand en het 'n asemrowende panoramiese uitsig oor die son wat oor die oseaan sak van die voorstoep af of van die balkon in die kamer af. Deja-Vu is in Mosselbank, Paternoster ge...

10% af Winteraanbod!
VanafR1 150
R1 035
per nag (plek vir 2)
B&B in Paternoster, Weskus

Hoekie B&B is in die styl van 'n tipiese vissershuisie gebou en is slegs sowat 20 meter vanaf die hoofstrand in Paternoster geleë. Hoekie B&B bied 'n stil en rustige wegbreekplek en heerlike ontbyt. Kom sit op die ...

Vanaf
R2 500
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

Linhof Boutique Guest House bied gerieflike seefront-verblyf in Paternoster en is ideaal geleë vir gaste wat 'n basis soek vanwaar hulle die dorp en omliggende besienswaardighede kan verken. Dié dubbelverdieping...

Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Gilcrest Place Guest House is 'n paar meter van Bekbaaistrand af in die klein vissersdorp, Paternoster. Gilcrest Place Guest House bied see-uitsigte en 3 onderskeie suites wat elk geskik is vir 2 gaste. Twee van di...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Paters Haven is in Bekbaai, aan die suidekant van Paternoster, geleë. Die gebied het 'n strand wat geskei is van Paternoster se hoofstrand. Dis stapafstand vanaf die besige ingang van die dorp en die meerderheid va...

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
B&B in Bek Bay, Paternoster

Gonana Guesthouse bied B&B-verblyf in Paternoster op die Atlantiese Oseaan se strandfront en spog met onbelemmerde uitsigte oor die see, die Columbine Natuurreservaat se kuslyn en die Cape Columbine Vuurtoring. Hier...

Vanaf
R1 150
per nag, vir 2 mense
B&B in Bek Bay, Paternoster

Smugglers' B&B bied verblyf in die stil dorpie, Paternoster en is net 50 m van die strand af geleë. Die B&B het verskillende verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers wat elegant versier is. Elke kamer het 'n unieke...

Bladsy:
1
2
3
Bladsy 2 - Wys 11 tot 20

Welkom by die Lambertsbaai B&Bs blad - loer bietjie na ons groot versameling van B&Bs hieronder, of gaan kyk na ons algehele Lambertsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lambertsbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale B&B akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]