Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (2)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Lambertsbaai

4.3 / 5  
volgens 705 resensies
Lees regte resensies van Lambertsbaai van 705 geverifieerde gaste.
Indien jy Lambertsbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir hotelle in Lambertsbaai.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Lambertsbaai hotelle om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Lamberts Bay Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Lambertsbaai Hotelle

1 lekke plek om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Hotelle
Vanaf
R1 050
per nag (plek vir 2)
Hotel in Lambertsbaai

Lamberts Bay Hotel is in Lambertsbaai aan die Weskus sowat 280 km noord van Kaapstad geleë. Die dorp is bekend vir sy gemiddelde klimaat, pragtige strande en voëllewe. Dit is die perfekte wegbreek vir diegene wat ...

Verwyder Filters

Jy sien net 1 uit die moontlike 69 blyplekke!

Verwyder jou filters om meer resultate te sien.


Hotelle binne 50 km vanaf Lambertsbaai

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R780
per nag, vir 2 mense
Hotel in Clanwilliam, Weskus

Graafwater Hotel is langs die R364 in 'n klein dorpie Graafwater, tussen Lambertsbaai en Clanwilliam, geleë. Verblyf by Graafwater Hotel beskik oor 2 opsies. Dié kamers is elkeen uniek ingerig en het of 'n dubbel...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Klawer, Weskus

Die Klawer Hotel met sy pragtige omgewing en rustige atmosfeer is die ideale wegbreek van die daaglikse gejaag van die stad. As die natuur roep, is Klawer jou bestemming en dit is minder as 3 uur se ry uit Kaapstad....


Hotelle binne 100 km vanaf Lambertsbaai

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Clanwilliam, Sederberg

Die Clanwilliam Hotel is in die Olifantsriviervallei versteek en bied gerieflike akkommodasie in 'n afgeleë omgewing net 2 ure se ry van Kaapstad af. Die hotel verwelkom gaste met egte plattelandse gasvryheid Die...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Hotel in Lutzville, Weskus

Lutzville Hotel is in Lutzville in die Wes-Kaap geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir wynproe, staproetes, strande en ikoniese besienswaardighede, soos Lutzville Vineyards, Bellpost Wines en die Swart Tobie-roet...

Vanaf
R2 145
per nag (plek vir 2)
Hotel in St. Helenabaai, Shelley Point

The Shelley Point Hotel & Spa is in 'n sekuriteitsdorpie in Shelley Point, 'n prentjiemooi skiereiland in St. Helenabaai. Die hotel is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek in 'n rustige omgewi...

Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen, Laaiplek

Laaiplek Hotel is in die hawe-area aan die oewer van die Bergrivier geleë en bied 'n rustige, maar fassinerende uitsig, met 'n ryk voëllewe en visvangbote wat kom en gaan. Verblyf word in 2-enkelbedkamers, dubbe...

Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Hotel in Port Owen, Velddrif

Russells on the Port kyk uit oor die Port Owen Marina en is in die prentjiemooi dorp Velddrif geleë. Die hotel het 6 luukse en suite-slaapkamers met koningingrootte-beddens, 'n TV met DStv en plafonwaaiers. Elk va...

Vanaf
R350
per nag (plek vir 2)
Hotel in St. Helenabaai, Weskus

St Helena Bay Hotel is aan die Weskus net 'n bietjie meer as 'n uur se ry van Kaapstad af geleë. Die hotel is 'n rustige toevlugsoord, maar spog steeds met 'n hele reeks geriewe. Dieverblyf bestaan uit luukse en s...

Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Hotel in Citrusdal, Sederberg

Citrusdal Country Lodge word deur 'n gesin besit en is in Citrusdal geleë. Dié dorpie is minder as 2 uur vanaf Kaapstad geleë en bied pragtige natuurtonele, geskiedenis, waterweë en lekker berg-avonture. Daar i...

Vanaf
R1 000
per nag, vir 2 mense
Hotel in Paternoster, Weskus

Die Paternoster Hotel het 'n ryk geskiedenis, tradisie en ouderwetse bekoring. Dié hotel lê aan die Weskus van Suid-Afrika in die pragtige vissersdorpie Paternoster, 145 km noord vanaf Kaapstad. Die hoofstrand en ...

Vanaf
R1 499
per nag (plek vir 2)
Hotel in Bek Bay, Paternoster

Abalone House & Spa is 'n luukse boetiek-hotel in die sonderlinge kusdorpie Paternoster, een van die oudste vissersdorpies langs die Weskus. Dit is 145 km noord van Kaapstad en 15 km noordoos van Vredenburg. Die omg...


Hotelle binne 200 km vanaf Lambertsbaai

Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Hotel in Hopefield, Weskus

Commercial Hotel is in 1970 gebou en is in die middel van Hopefield geleë. Dit bied gerieflike oornag- en vakansieverblyf. Die hotel bied klassieke kamers met slaapplek vir 2 gaste elk. Die kamers het elkeen 2 en...

Vanaf
R820
per nag (plek vir 2)
Hotel in Saldanhabaai Munisipaliteit, Saldanha

Die Hoedjiesbaai Hotel is in Saldanhabaai en is gedeeltelik in die water ingebou. Dit bied 'n pragtige uitsig oor die rustige baai van Saldanha en die omliggende omgewing. Die hotel is in 1970 gebou en is in 'n retr...

Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Hotel in Langebaan, Saldanhabaai Munisipaliteit

Windtown Lagoon Hotel is 'n byderwetse hotelletjie in die hartjie van Langebaan, net 150 m van die hoofstrand af. Windtown se atmosfeer is lekker sosiaal en spog met 'n gesonde, natuurlike leefstyl. Windtown het sy ...

Bladsy:
1
Wys 1 tot 15

Welkom by die Lambertsbaai hotelle blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle hieronder, of gaan kyk na ons algehele Lambertsbaai akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Lambertsbaai akkommodasie soek. Wanneer jy die ideale hotel akkommodasie gevind het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za