Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Voorstede
Calypso Beach (19)
Myburgh Park (44)
Olifantskop (5)
Skiathos (8)
Soort Akkommodasie
Alle Soorte (289)
B&Bs (4)
Hotelle (2)
Gastehuise (29)
Selfsorg-eenhede (254)

Resensies van Langebaan

4.6 / 5  
volgens 903 resensies
Lees regte resensies van Langebaan van 903 geverifieerde gaste.
Indien jy Langebaan besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Langebaan.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Langebaan akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Langebaan Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Langebaan Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Marina View is op die tweede verdieping van 'n luukse selfsorgwoonstel met 'n Griekse styl in die veilige Marina Village-kompleks in Club Mykonos, Langebaan. Dit bied 'n uitsig oor die marina en is pragtig versier m...

Vanaf
R1 650
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Skiathos, Langebaan

Amorgos Place is 'n selfsorghuis wat in Skiathos, Langebaan geleë is. Dié Weskusdorp is sowat 'n uur se ry vanaf Kaapstad en is die ideale plek vanwaar die Weskus en besienswaardighede in die omgewing verken kan w...

Voorkeurvennoot
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Myburgh Park, Langebaan

Park View is 'n gastehuis naby Langebaan se strandmeer en hoofstrand. Die bekoorlike strandmeer-dorpie is die ideale basis vanwaar die Weskus en die omliggende besienswaardighede verken kan word. Verblyf is in 2 s...

Vanaf
R1 999
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Langebaan

Sunset Villa and Cottage bied 'n asemrowende uitsig oor Langebaan se strandmeer en is net 'n paar tree van Sandbaai-strand af. Verblyf is beskikbaar in 2 aparte eenhede. Sunset Cottage het slaapplek vir 4 gaste en ...

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

Red Bishop is in Langebaan, Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, watersport en branderplankry, en ikoniese besienswaardighede soos Kraalbaai, Mykonos Casino en Sunnypark Fun Park ...

Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Terrace 563 @ Mykonos is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir maksimum 2 volwassenes en 1 kind onder 2 jaar in Langebaan se gewilde Club Mykonos Resort aan die Weskus. Die woonstel is op die tweede verdieping en ka...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R4 750
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Mykonos, Langebaan

Marina Village 819 is 'n ruim selfsorgwoonstel in die prentjiemooi Marina Village in Langebaan. Die woonstel bied onbelemmerde uitsigte oor die privaat hawe en die see. Dié smaakvol versierde woonstel beskik oor ...

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Longacres Country Landgoed, Langebaan

Camelot Cottages bied selfsorgverblyf op die Long Acres Landgoed in Langebaan. Little Camelot is 'n oopplan-ateljee met 'n dubbelbed, en suite-badkamer met 'n stort en 'n kombuisie. Die kombuisie het 'n yskas-vrie...

Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Langebaan

Seacret Times is in Langebaan en bied gehalte verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, die strand, doendinge en besienswaardighede. Die huis is 2,5 km vanaf die naaste strand, 7...

Vanaf
R1 561
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Langebaan

On the Beach 2 is ’n selfsorgwoonstel in Paradise Beach, ’n privaat en veilige woonbuurt langs Club Mykonos in Langebaan. Hierdie 75 m²-woonstel bied verblyf aan 2 gaste en het ’n oopplan-uitleg. Daar is ’...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Bladsy 5 - Wys 41 tot 50

Langebaan is net 'n uur se rit van Kaapstad af en word die Juweel van die Weskus genoem. Regdeur die jaar bied die dorp pretbelaaide aktiwiteite vir natuurliefhebbers, avontuurlustiges en mense wat vermaak wil word!

Voelkykers kan meer as 300 voelspesies in die Weskus Nasionale Park sien. Hierdie park is veral besig gedurende die blomseisoen (Augustus tot September) wanneer die wilde blomme kleurvol staan. Walvisse kan in Oktober en November gesien word....   Lees meer
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]