Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Muizenberg.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Muizenberg akkommodasie
Bladsy 3 - 72 lekke plekke om te bly
Pro Monis Guesthouse is in Marina da Gama naby Muizenberg en die Zandvlei Estuary Natuurreservaat. Dis ook stapafst...
Sunrise Penthouse is in The Tides-kompleks in Muizenberg en bied gehalteverblyf vir 'n gesin of groep vriende. Dis ...
9 @ Capstan bied rustige verblyf in 'n selfsorgvakansiehuis met 'n skilderagtige uitsig, reg teen die water in Mari...
Surfers Dream - The Tides Apartment is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor Sunrise Beach in Muizenberg en groot v...
34 Eastlake is in Marina Da Gama in Kaapstad se suidelike voorstede. Dit is naby die bekende Surfers Corner in Muiz...
Behr's Lair bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n knus eenslaapkamerkothuis aan die waterrand in Marina Da Gama in ...
Endless Summer Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 2 gaste op die strandfront in Muizenberg e...
Surfers Sea Loft Empire Apartment is 'n selfsorgwoonstel in die ikoniese Empire-gebou op Muizenberg se strandfront....
Guesthouse Zandvlei is sentraal geleë om die area te verken vanaf Simonstad, die pikkewynkolonie van Boulders Beach...
Architectural Waterfront Home is 'n selfsorghuis in Marina da Gama, Wes-Kaap wat 'n uitsig oor die Sandvlei-rivier ...