Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (69)
B&Bs (3)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (63)

Resensies van Muizenberg

4.5 / 5  
volgens 49 resensies
Lees regte resensies van Muizenberg van 49 geverifieerde gaste.
Indien jy Muizenberg besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir selfsorg-eenhede in Muizenberg.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Muizenberg selfsorg-eenhede om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Muizenberg Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Muizenberg Selfsorg-eenhede

63 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Selfsorg-eenhede
15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 470
R1 250
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg

The Upper Deck is 'n selfsorgwoonstel wat net 400 m vanaf Sunrise-strand geleë is en 1,5 km vanaf die hoofstrand in Muizenberg en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus, ten volle gemeubileer en bied fantas...

33% af Aanbod!
VanafR580
R387
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg

Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 moderne selfsorgwoonstelle elk met sy eie ingang. Twee van die eenhede het ten volle toegeruste kombuise...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 425
R2 061
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg

Bluebird Penthouse is 'n selfsorgwoonstel teen die see in Muizenberg, 'n lekker rustige dorpie naby Kaapstad in die Wes-Kaap. Muizenberg is bekend vir sy pragtige strand, die bekende Surfer's Corner, ouwêreldse arg...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR942
R801
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg

Regal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed ingerig, volledig gemeubileer en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR730
R621
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg

Majestic Loft is 'n selfsorg-woonstel wat in Muizenberg, Kaapstad geleë is. Dié area is veral gewild vir sy wit sandstrande, die bekende Surfer's Corner, ouwêreldse argitektuur, kleurvolle geboue, museums en vrie...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR942
R801
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg

Royal Loft is 'n selfsorgwoonstel 200 m vanaf Sunrise Beach en minder as 1 km vanaf Muizenberg se hoofstrand en Surfer's Corner. Die woonstel is goed toegerus en ingerig en bied uitstekende waarde in 'n veilige komp...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR665
R565
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Muizenberg

Surfers Studio is 'n selfsorg-eenheid in die bekende Empire-gebou op Muizenberg se strand. Dié kompakte woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 kamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die ...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR2 030
R1 726
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg

Beachcomber Apartment is ’n luukse woonstel op Muizenberg se strandfront. Dis ideaal geleë ? reg bokant Surfer's Corner in die Empire-gebou. Die tweeslaapkamerwoonstel is smaakvol versier en spog met oorspronklik...

Vanaf
R1 380
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in Muizenberg

33 The Tides is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 'n uitsig oor Muizenberg se strand. Die woonstel bied asemrowende berg- en see-uitsigte en is ideaal geleë om die Kaap te verken. Die woonstel het slaapplek vir 6 g...

15% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR948
R806
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in Muizenberg

Beach Palace is 'n selfsorgwoonstel langs die strand in Muizenberg, 'n voorstad met 'n lekker vakansie-atmosfeer in Kaapstad. Muizenberg bied pragtige strande, die gewilde Surfer's Corner, ouwêreldse argitektuur, k...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Welkom by die Muizenberg selfsorg-eenhede blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van selfsorg-eenhede hieronder, of gaan kyk na ons algehele Muizenberg akkommodasie blad indien jy na alle tipe of soorte Muizenberg akkommodasie soek. Wanneer jy die perfekte selfsorg akkommodasie gekry het kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za