Verified Reviews

Namaqualand

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Namaqualand

Rated 4.3 out of 5 based on 1074 reviews.

Namaqualand

Soebatsfontein Guest Lodge

"Ons sal graag wil teruggaan volgende jaar en meer tyd net in hierdie area wil deurbring. Die mense van die omgewing werk hard saam om die omgewing te bemark aan die toeriste. Die blomme van die omgewing is ongelooflik mooi. Dit laat 'n mens diep nadink oor ons God en skeppingswerk."

Namaqualand

Richtersveld Experience Lodge

"Lieflike plek en mense daar is baie vriendelik."

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Dis 'n belewenis om vir die eerste keer al die mooi blomme te kon sien. Dis so so mooi."

Namaqualand

Kroon Lodge

"Namakwaland is die plek om te wees nou gedurende die blomme tydperk."

Namaqualand

De Swarte Mossel

"Must see during flower season!"

Namaqualand

Soebatsfontein Guest Lodge

"Meeste paaie is uitstekend en grondpaaie begaanbaar met gewone motors. Passe vra 4x4 of stadig ry met goeie vryhoogte. Wildsvleis uitstekend veral springbok-wildspasteie. Inligting maar skraps oor besoekers-attraksies. Die kokerboomwoud en waterval noord van Nieuwoudtville beslis nie in die oog van besoekers en tog baie besonders. Wuppertal kan baie meer doen met wat hulle het. Die skoenfabriek amper nie beman, geen teetuin of tuisnywerheid, geen organiese groente en konfeite te koop! Tog baie besoekers. Oornag in Wuppertal soos Leipoldt se gedigte en lewensverhaal meer prominent sê "Die berghaan het 'n veer laat val van die hoogste krans by Wuppertal!""

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Pragtige en vriendelike mense en pragtige wêreld! Die jaar was blomme besonders in sekere dele!"

Namaqualand

Dis Al! Akkommodasie

"Always great visiting Namaqualand."

Namaqualand

Vori-Klip Accommodation

"The lower season is the highlight but Namaqualand has so much more to offer with its rich diversity of scenery and range of vegetation."

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Pragtige blomme en mooi akkomodasie met vriendelike mense."

Namaqualand

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

"Baie geniet, ander akkommodasie op ander plekke was puil. "

Namaqualand

Middelkraal Accommodation

"A great destination, particularly in the flower season! Take warm clothes - it's colder than you think, but this is more than made up for by the wonderful hospitality of the Namaqua people. Oh but our land is beautiful!"

Namaqualand

Rooi Spinnekop Accommodation and Restaurant

"As jy nog nie daar was nie, pak in en gaan dadelik!"

Namaqualand

Kroon Lodge

"Die blomme was asemrowend mooi!"

Namaqualand

Die Anker Gastehuis

"Blomme baie geniet."

Namaqualand

Honne-Pondokkies

"Wonderlike ervaring."

Namaqualand

Honne-Pondokkies

"Vind uit watter pad is die beste om te ry (toestand van paaie) aangesien daar verskeie grondpaaie is om te ry en almal is nie toeganklik vir 'n sedanmotor nie."

Namaqualand

Soebatsfontein Guest Lodge

"'n Besondere gebied, ongerep met berge, valleie, berppasse en vlaktes met die mooiste blommeprag oor die hele uitgestrekte gebied hierdie tyd van die jaar."

Namaqualand

Soebatsfontein Guest Lodge

"Ongelooflike natuurskoon in blommetyd!"

Namaqualand

Honne-Pondokkies

"Asemrowend mooi!"

Namaqualand

HonneHokke Resort

"Dis 'n pragtige wêreld en sal dit vir seker aanbeveel!"

Namaqualand

Soebatsfontein Guest Lodge

"Sal beslis weer besoek."

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Grondpaaie kan gerus meer geskraap word."

Namaqualand

Gousblom Gastehuis

"Wonderlike, aardse wêreld wat jou weer nader na jou skepper bring. Die mense is 'n wonderlike pluspunt."

Namaqualand

Honne-Pondokkies

"Great landscapes (also without flowers), the mountain ranges are great, in the barren north as well as in the lush south. Namaqua National Park with its passes and vistas is great. One restaurant in Hondeklipbay which we visited on our only afternoon and evening there was excellent and although rudimentary in furnishings the meals we had were delicious and very tasty. The restaurant's name is DOP en KREEF."

Namaqualand

Verbe Farm - Letjie's House

"Fantasties in die blommeseisoen."

Namaqualand

Agama Tented Camp

"Pragtige natuur en blomme."

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers