Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2012 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Serenity Du Bois Lodge"Grondpaaie is in 'n slegte toestand."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Cottage"Ongelooflike atmosfeer van vakansie en rustigheid. Interaksie met verskeidenheid wilde diere wat daagliks besoek is onbeskryflik."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
'NdaBushi"Dit is die derde keer dat ons in Marlothpark vakansie hou (min of meer dieselfde tyd van die jaar). Hierdie jaar was daar aansienlik meer mense teenwoordig in die park. Dit is opmerklik hoeveel ontwikkeling plaasvind. Daar is baie werkers besig en daar was ook baie meer besoekers as gewoonlik. Nie almal kom die spoedperk na nie en daar word harde musiek gespeel deur besoekers in hul moters en by hul huise. Ek is bly vir die dorp se vooruitgang, maar die mense wat luidkeels in die pad loop is steurend."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Leeu Lê"Sal enige tyd mense aanbeveel om te gaan. Wonderlike plek om te ontspan en jou batterye te herlaai."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Into Africa Cottage"Very friendly people in the shops, they stock everything you need. Atm's and petrol station (slow when the weekend is busy)."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shawu Bush Cottage"It is a wonderful place, so close to nature. Peaceful and quiet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ons 2de huis. Wens ons kon meer tyd daar spandeer."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Lidvubu Lodge"Belangrik dat besoekers sal onthou dat dit ook bewarea is en hou by die reëls van Marloth."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Njala Lodge"Martlothpark is ideale plek as jy KNP wil besoek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Die Hartbeeshuisie"Die park self is groot en skoon, en het nie 'n tekort aan diere om te sien nie. Baie van die paaie is nie vir elke motor nie, maar met 'n bakkie of 4x4 sal daar nie probleme wees nie. Marloth is ook naby aan Die Krugerwildtuin wat 'n pluspunt is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Flight of the Eagle @ Kruger"Die diere wat orals rondloop is onvergeetlike ervaring."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Dreams Lodge"Ons geniet Marlothpark. Hulle kan regtig aandag gee aan die pad wat teen die Wildtuin se draad afloop. Vir gewone karre is dit al onbegaanbaar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
3487 Steenbok"Ons bly altyd in Marlothpark wanneer ons die Wildtuin besoek. Lief die plek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Dreams Lodge"Sal definitief weer daarheen gaan, wil nog plekke besoek wat selfsorg is."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Pheasant's Crest"Sal beslis weer besprekings in daai area doen, om die diere daar te sien rondloop."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Borakalala"Regtig 'n baie lekker, rustige plek, sal beslis aanbeveel vir diegene wat lief is vir bos."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zazu Cottage"Was nie beïndruk nie. Daar is goeie plekke, maar baie plekke se eerste indrukke lyk maar nie goed nie. Paaie in baie slegte toestand en winkels swak en duur."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Bushbaby Lodge"Ons persoonlik verkies die wildtuin, maar het Marloth geniet. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Debrico's AmaBush Lodge"Great plek, baie diere te sien. Winkels en restaurante kan duur raak, maar dit bly die moeite werd."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zulwini Tree House"Pragtig en netjies. Vriendelike diens en mense by die sentrum en in dorpie. "
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Mvuradona Safari Lodge"Baie wild gesien binne Marlothpark."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
951 Geelvis"Kuier altyd lekker hier met alles wat jy nodig het in die park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Zwana Nathi"We are Marloth Park fans and plan to go again whenever we can organize another trip."