Resensies van Northern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Northern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.06 uit 5 gekry volgens 3801 resensies.
Marietjie B. - 8th January 2018
staying in Sutherland, Noord-Kaap
Doen so voort!
Birgit K. - 8th January 2018
staying in Britstown, Noord-Kaap
Lekker halfpad tussen Kaapstad en Gauteng.
Attie J. - 8th January 2018
staying in Carnarvon, Noord-Kaap
Sal dit weer besoek.
Linette V. - 8th January 2018
staying in Hopetown, Noord-Kaap
Heerlike Karoolamskotelette by Die Stalle Restaurant geëet.
Joey S. - 8th January 2018
staying in Hanover, Noord-Kaap
Baie mooi en skoon dorp.
Joey S. - 8th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Nie so skoon soos ander Karoodorpe nie.
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Die dorpie is maar vuil.
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Ongelooflike plek! En die wyn is heerlik! Die mense is vriendelik en praat met die mooiste aksente. Die dorp is pragtig met al die water kanale. Wat 'n lekker plek. 'n Ander wêreld.
Ernest V. - 8th January 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Restaurante maak te vroeg toe op 'n Sondag Middag , hotel uitgesluit.
Francois M. - 8th January 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Besoek gerus Goegaap Natuurreservaat.
Marlene E. - 8th January 2018
staying in Hadison Park, Noord-Kaap
Dis so mooi en skoon plekkie om te rus na 'n dag moeg op die pad en die mense is so vriendelik.
Johanna E H. - 8th January 2018
staying in Middelpos, Noord-Kaap
Dit is 'n baie veilige en gerieflike plek.
Leon S. - 8th January 2018
staying in Williston, Noord-Kaap
Besoek gerus die Manna Restaurant. Fantastiese Karoo-kos geniet. Was totaal verstom om 'n so 'n gehalte restaurant in die middel van die Karoo te ontdek.
Marlene E. - 8th January 2018
staying in Calvinia, Noord-Kaap
Calvinia is 'n baie mooi plekkie ten spyte van die vreeslike droogte.
Selma S. - 8th January 2018
staying in Hanover, Noord-Kaap
Oorslaap ja, vakansie nee.
Van Der Merwe, Leon V. - 8th January 2018
staying in Kuruman, Noord-Kaap
'n Hele paar dinge om te doen en sien!
Jaco T. - 8th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
'n Goeie oornag plek met 'n verskeidenheid verblyf keuses maar te min keuses wat restaurante betref. Innie-Kraal restaurant is uitstekend wat betref spyskaart, diens, dekor en atmosfeer en het reeds my reisegers-vriende na Innie-Kraal verwys.
Riaan B. - 8th January 2018
staying in Groen Kalahari, Noord-Kaap
Altyd 'n wonderlike bestemming, ons sal definitief weer gaan as dit meer gereën het.
Petrus V. - 8th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg itself was breathtakingly beautiful and I'd stay in Colesberg again.
Tobie V. - 8th January 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Die Occidental restaurant maak die lekkerste pork belly.
Fw S. - 8th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Gemaklike oorslaap dorp vir reis na die Kaapse kus.
Anri H. - 8th January 2018
staying in Hanover, Noord-Kaap
Geen kitskos restaurante.
Hannes L. - 8th January 2018
staying in Upington, Noord-Kaap
Min besienswaardighede, aangename plek.
Johan U. - 8th January 2018
staying in Springbok, Noord-Kaap
Pragtige dorpie in die Noord-Kaap.
Dawn V. - 8th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Colesberg is eintlik 'n klein dorpie met uitstekende mense. Baie behulpsaam. Ek is seker dat mense graag daar oorbly.
Pam & Dayna S. - 8th January 2018
staying in Hanover, Noord-Kaap
A very gentle interesting town. Would have liked more time to explore.
Jacques B. - 8th January 2018
staying in Hanover, Noord-Kaap
Awesome klein wegbreek dorpie.
Sanrie L. - 8th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Ek kan Bordeaux Restaurant aanbeveel vir aandete, baie lekker kos en goeie, vinnige diens.
Sandy O. - 8th January 2018
staying in Augrabies, Noord-Kaap
Mooiste uitkykpunte! Die moeite werd om 'n dag uitstappie te maak van die wonderwerk in ons land!
Rudi B. - 7th January 2018
staying in Britstown, Noord-Kaap
Doen moeite om die mooier deel van SA te sien!
Zelda S. - 7th January 2018
staying in Richmond, Noord-Kaap
Pragtige dorpie, doen moeite en verken die plekkie. Die Krip is fantasties!
Jutta B. - 7th January 2018
staying in Keimoes, Noord-Kaap
Pragtige dorpie met 'n reuse Spar. Goeie opsie om te bly vir 'n oornag na Augrabies. Groen oase in die Oranjeriviervallei.
Carin P. - 7th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Besoek gerus vir Inni Kraal vir ietsie te ete en om die dors te les.
Gwyn M. - 7th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Beautiful! Buzzing CBD with charm and character, must go to the Plattelander!!
Zelda S. - 7th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Wonderlike dorpie met die lekkerste restaurant vir aandete.
Frans V. - 7th January 2018
staying in Kanoneiland, Noord-Kaap
Mooi omgewing.
Carol S. - 7th January 2018
staying in Kakamas, Noord-Kaap
Naby Augrabies watervalle en Riemvasmaak Hot Springs. Teen Oranjerivier.
Mientjie H. - 7th January 2018
staying in Colesberg, Noord-Kaap
Baie mooi en rustige dorp.
Noeleen T. - 7th January 2018
staying in Kimberley, Noord-Kaap
Baie vuil en moeilik om te navigeer en ook nie baie veilig nie. Het ons verblyf by Stablewood baie geniet maar het niks van Kimberley gehou nie.
Morne V. - 7th January 2018
staying in Klisserville, Noord-Kaap
Dis 'n mooi, ou omgewing met maklike toegang tot die middestad en Kimberley se groot winkelsentrums.

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za