Geverifieerde Resensie
North West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1900 resensies.
"Daar word tans aan die paaie in die omgewing gewerk maar daar was min oponthoud. 'n Ttee en 'n half uur rit wat nie uitputtend is nie en baie mooi gedeelte van die land om te besigtig. Definitief die moeite werd om te gaan."
"Enjoyed the weather, game reserve and Sun City though one has to be prepared to fork out a lot of cash for all the lovely activities there."
"Fantastiese mense in omgewing baie nuwe mense ontmoet in die twee kuierplekke wat ons besoek het, veral Bachus het baie vriendelike en gasvrye mense, sal enige tyd weer Ottoshoop besoek."
"Rede vir ons besoek aan Wilkoppies is dat ons voorheen in Klerksdorp gebly het en by vriende gaan kuier het."
"A laid-back, secure place with lots of lovely restaurants and most importantly close to the pick of Klerksdorp's schools."
"Baie dinge om te doen waarvaan ek nie geweet het nie. Pragtige natuurlewe en definitief 'n plek om te gaan ontspan en vergeet van die lewe in die stad!"
"Oude Dorp is pragtig - ons eerste besoek. Soek nou al vir jare iets naby Potch omdat ons kinders daar studeer. Ons wil nie regtig in 'n gastehuis bly nie, maar het nie geweet waar en hoe veilig iets buite die dorp was nie. Hierdie is definitief 'n goeie wegbreek vir studente en hulle ouers wat net weer bietjie saam wil kuier. Uitstekend!"
Madikwe Wild Reservaat, Noordwes
Tau Game Lodge"Easy to get to for us, only an hour and a half escape from Gaborone! Feels like a whole different world."
"Die eerste keer wat ons in Kosmos was, vind dit 'n betowerende plekkie."
"Dit is wonderlik want dit is nie ver van ons huis af nie. So ideaal vir 'n naweekwegbreek!"
"Ek is 'n inwoner van Rustenburg, die dorp self is maar seker soos alle ander dorpe, nie veilig nie, maar andersins is Rustenburg 'n baie mooi plek en het 'n wonderlike klimaat."
"Daar is nie veel om in Rustenburg te doen nie behalwe as jy Sun City toe sou gaan vir die dag. Rustenburg is ideaal vir 'n naweek-wegkomkans, maar nie vir 'n lang verblyf nie."
"Op Kosmos self is daar nie baie aktiwiteite nie, maar dit is naby ander besienswaardighede en dinge om te doen."