Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
The Whale on Main B&B"Man, 'n skoon stad en die oudorp is fantasties instand gehou. Geen slaggate nie, kan jy dit glo. Daar is so baie om te sien en ook kuierplekke. Die strand is 'n Blouvlagstrand. Jy kan sien hier is vooruitgang en die mense is trots op hulle stad, nie soos bo in Gauteng nie."
Gansbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Huisie op die Koppie"Ons is mal oor Gansbaai. Sal altyd weer en weer terugkom. "
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Ahoy Farmhouse 3"Such a beautiful village with lots of restaurants and pubs and beautiful scenery. "
Arniston, Ontsnap Uit Kaapstad
Arniston Cottage"Baie mooi en lekker plek as jy van als wil wegkom. Ek het dit baie geniet. Selfs al gaan jy net vir visvang of vir afskakel is dit die plek."
"Agulhas en die omgewing is ongelooflik mooi en ons het die besienswaardighede van die omgewing geweldig geniet."
McGregor, Ontsnap Uit Kaapstad
The Barn McGregor"Hopelik sal meer interessante eetplekkies en winkeltjies die lig sien in die toekoms. Heerlike wegbreek uit 'n besige samelewing."
"Daar is soveel winkeltjies en wynplase wat nog moes besoek word - sal weer moet gaan!"
Piketberg, Ontsnap Uit Kaapstad
Cornerstone Guesthouse"Was my eerste besoek aan Piketberg, asook oornag en dit was verbasend oor die vriendlikheid van mense. Sal defnitief meer wil sien by my volgende besoek."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
78 on 5th in Hermanus"Hermanus is an awesome town to visit. Friendly people that assist you where needed. Location of my stay was awesome."
Riviersonderend, Ontsnap Uit Kaapstad
Die Ponthuis"Dit is 'n plaasdorpie en nie veel om te doen nie. Het maar wyn proe gedoen en bietjie gaan stap."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Hermanus Heights Villa"Sal weer teruggaan soentoe, was 'n baie lekker naweek wegbreek."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Gonana Guesthouse"Paternoster is die vakansieplek waarheen ek elke jaar sal gaan. Gasvryheid, veiligheid, see en hul mense. Baie om te doen en te sien."
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Raaswater"Yzerfontein bied deesdae iets van alles - 'n wye verskeidenheid restaurante, veilige wandelpaadjies, 'n onverbeterlike lang strand en dis boonop baie na aan Kaapstad geleë."