Verified Reviews
Escape From Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Cape Town
Rated 4.6 out of 5 based on 15742 reviews.
Struisbaai, Escape From Cape Town
Bodega Fuchs"Vir my persoonlik was dit 'n heerlike en rustige bestemming. Dit mag dalk oor vakansietye aansienlik besiger wees. Die natuurskoon is ongelooflik."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Leegle"Wees maar voorbereid om soms 4 seisoene in een dag te verwag."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Clanwilliam Accommodation"Lieflike landelike dorpie met goeie eetplekke en ’n verskeidenheid van inkopiebestemmings."
Gansbaai, Escape From Cape Town
Oom Piet Accommodation"People there were very friendly and warm hearted."
Struisbaai, Escape From Cape Town
South of Africa Self-Catering Accommodation"Gek oor vir Agulhas!"
Wellington, Escape From Cape Town
Val du Charron Wine & Leisure Estate"Oulike dorpie met vriendelike mense."
Paternoster, Escape From Cape Town
Paters Haven BnB & Self-Catering"A very quaint fishing village that is largely unspoilt by malls and department stores. Some excellent restaurants in the village. Paternoster is conveniently located for exploring the lower West Coast region."
Struisbaai, Escape From Cape Town
Breeze In"Quiet and unassuming small town with friendly locals. You come here to do absolutely nothing - great for the soul."
Paternoster, Escape From Cape Town
Dune Ridge Main House"Die weer was heerlik en het so lekker gestap! Kinders het heerlik in die water en sand baljaar!"
Gansbaai, Escape From Cape Town
Kormorant Apartment"This is a good area for both coastal and inland drives within the area."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Haus Müller"Dit is ons 2de jaar wat ons daarheen gegaan het tydens die blommeseisoen."
Wellington, Escape From Cape Town
Sweetwater Guesthouse"Wellington is 'n fantastiese wynroete-dorp wat naby geleë is aan wynplase en ander avontuurbestemmings."
McGregor, Escape From Cape Town
Ons Huisie"Rustige omgewing, oulike toeriste-aantreklikhede wat nie die bank breek nie. Ongelooflike mooi omgewing en landerye!"
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Blueberry Hills Self-catering Apartments"Interessante mooi kusdorpie."
Robertson, Escape From Cape Town
Route 62 Bed and Breakfast"Was vir ons aanvaarbaar as oorslaap-venue."
Worcester, Escape From Cape Town
Geluk on Vergenoegd Farm"Worcester is a beautiful town with friendly people."
St Helena Bay, Escape From Cape Town
Forever Blue"Ek is baie jammer dat dit gereën het toe ons daar was en kon ons dus nie veel van St. Helenabaai sien nie. Sou graag weer eendag soontoe wil gaan."
Hermanus, Escape From Cape Town
Marine View"Doen moeite en verken die omgewing. Ry by al die klein strandjies af. Die natuur is ongelooflik. Die "scenic" busrit vanaf die punt is ook die moeite werd."
Struisbaai, Escape From Cape Town
32 Blouvin Street"Definitief een van my voorkeur-aftreeplekke eendag."
Velddrif, Escape From Cape Town
Faodail Guest House"Ons het nie regtig in Velddrif self tyd spandeer nie. Indien ek weer die geleentheid kry, sal ek die dorp bietjie ingaan."
Bonnievale, Escape From Cape Town
A Place in Thyme B&B"Bonnievale is a quiet, well maintained, safe destination with many good wine farms in the area."
Clanwilliam, Escape From Cape Town
Rondegat Cottages"Very good location as a base to view the West Coast Flowers."