Geverifieerde Resensie
Escape From Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 15801 resensies.
Langebaan, Ontsnap Uit Kaapstad
Flamingo Park A2"Ons is nie baie lief vir Langebaan nie. Vir 'n dag of so, maar nie vir vakansie nie."
Blouwaterbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
Blue Bay Lodge & Resort"Absolute comfort and beautiful scenary!"
Kleinbaai, Ontsnap Uit Kaapstad
White Shark Lodge"Kleinbaai is ideaal vir die ouer persoon wat nog wil gaan stap langs die see. Ver genoeg van die gejaagde lewe en naby genoeg genoeg aan alles wat jy nodig het."
"Agulhas is good for the soul! It's quiet beauty and unhurried pace is what many people appreciate."
Bredasdorp, Ontsnap Uit Kaapstad
Middeldam Farm House"There are many lovely day-drives in this area and Bredarsdorp is centrally situated for exploration."
Hermanus, Ontsnap Uit Kaapstad
Pat's Place"Hermanus is pragtig en ons was baie gelukkig om elke keer as ons vir die see kyk 'n walvis te sien."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Milky Way"Paternoster is 'n baie oulike dorpie met baie vriendelike en behulpsame mense wat in die winkels en restaurante werk. Dit is effens sleg dat daar so baie bedelaars is."
Paternoster, Ontsnap Uit Kaapstad
Paters Haven BnB & Self-Catering"Ongelooflike lekker plek met 'n wonderlike plat op die aarde atmosfeer!"
Yzerfontein, Ontsnap Uit Kaapstad
Lewens-Essens B&B on C"Pragtige kusdorpie, baie naby aan Kaapstad. Vir 'n lekker rustige wegbreek van die stadsgejaag."