Geverifieerde Resensie

Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.

Nxuba (Cradock), Oos-Kaap

Annies Guest House

"Town has deteriorated in recent years."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Muzuri

"Ons 1ste vakansie in Jeffreys en dit het al ons verwagtinge oortref, jammer net oor ons teleurstelling van die verblyf."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

L'auberge Country Hideaway

"Ek het net deurgereis, maar die omgewing lyk lieflik. Sal graag terugkom."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Whales Way Lodge

"Friendly people around the holiday places, security is great."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

KarooRus

"Aangename dorp en vriendelike mense."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Mac Kenzie's Accommodation

"It's the best holiday place to visit."

Aberdeen, Oos-Kaap

De Denne

"Kleindorpie-nostalgie. Vir oorslaap wanneer toer, ideaal."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Aan Die Oewer Graaf-Reinet Guesthouse

"Taxis wat deurreis is 'n groot probleem vir die dorp."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Pioniersrestaurant was baie lekker!"

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Stone Haven at Nieu Bethesda

"Goeie idee vir een-dag besoek en oorslaap."

Lady Grey, Oos-Kaap

Comfrey Cottage Collection

"Ons het oor Joubertspas gery van Lady Grey af. Pragtige omgewing wat baie groen is na goeie reën. Die pad is baie swak en onbegaanbaar sonder 'n voertuig wat hoog loop. Die pas vanuit Lady Grey tot weer op teerpad na Barkly Oos is ongeveer 3.5 ure se stadig ry."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Marina Sands 11

"Al ons verwagtinge oortref!"

Jansenville, Oos-Kaap

Angora Lodge

"'n Plekkie wat jy gerus op jou deurreis kan besoek. Lieflik skoon met vriendelike mense."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoopark Guest House

"Oulike dorp met paar interessante restaurante/koffiewinkels. Baie plekke was ongelukkig toe as gevolg van vakansiedae."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Stone Olive Guesthouse

"Wonderlike vakansiebestemming!"

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Baie mooi geskiedkundige dorp met veral die Groot Kerk."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Profcon Resort

"Wonderful town. So glad all the shops like Wimpy open early for the traveller setting off on the road in the morning."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Garden Sanctuary Suites

"Lots to do, but could be better. Don't expect to visit Bayworld, it's closed. The mall and beaches were nice. Penguin rehab is a nice outing and the beach there is absolutely amazing."

Oos-Londen, Oos-Kaap

Under Yellowwood

"We were busy with cricket most of the time and did not have time for sightseeing, but will return in the near future for a family getaway."

Queenstown, Oos-Kaap

Knightly Self Catering

"Some of the buildings in Queenstown are stunning - the public library, NG Kerk. The roads in town are full of potholes, though. If you are overnighting, it's fine to stay. Not many activities available in the town itself."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Karoo Vine Cottages

"Ons wou graag die Vallei van Verlateneid besoek, maar na die reën die vorige dag het die wolke laag gehang en sou daar vroegoggend geen uitsig wees nie."

Chintsa (Cintsa), Oos-Kaap

Hornbill's Nest

"Vreeslik baie om te sien en te doen."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Alcyone

"Friendly and always good to visit."

Nieu-Bethesda, Oos-Kaap

Tot Hier Toe Padstal

"Uniek op sy eie manier. Baie plekkies was toe gewees."

Queenstown, Oos-Kaap

Madeira Bed

"Queenstown se middestad was baie besig en het 'n kragonderbreking ervaar die hele tyd wat ons daar was. Die uitsig van die berg is baie mooi."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Hobie Beach Guest House

"We visited family - would not stay in Port Elizabeth for more than a few days."

Jeffreysbaai, Oos-Kaap

Ocean Symphony

"Aston Bay se strand was fantasties en ook stiller. Jeffreysbaai se hoofstrand was vreeslik besig en ons het onveilig gevoel, ook om ons motor daar te parkeer."

Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap

Alcyone

"Onvergeetlike paar dae in Gqeberha."

Graaff-Reinet, Oos-Kaap

Leopard's Valley Guest Cottages

"Beurtkrag het die uiteetopsies baie beperk. Coldstream restaurant se diens was baie swak - te min kelners - te veel mense. 3 ure - kos was verbrand en en en."

Blad
Blad 31 - Wys 901 tot 930
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang