Resensies van Eastern Cape

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 5513 resensies.
Herman V. - 31st March 2019
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Dit is 'n pragtige en baie rustige area. Naby aan swemstrande en ander besienswaardighede.
Rob B. - 31st March 2019
staying in Somerset East, Oos-Kaap
Only went there for the race.
Urma P. - 31st March 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Mooi dorp, gawe mense.
Thea P. - 31st March 2019
staying in Bushmans River, Oos-Kaap
Lekker rustige vakansieplek. Mooi skoon strand en riviermond.
Haidee S. - 31st March 2019
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
Pragtige strand en veilige, rustige omgewing.
Peter L. - 30th March 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Pragtige dorpie en ons kon rustig deur die strate wandel.
Peter L. - 30th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Pragtige dorp. Sal weer moet teruggaan, want daar is nog restaurante en winkeltjies om te besoek.
Rochelle V. - 30th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Heerlike wegbreek.
Agassi L. - 30th March 2019
staying in Gamtoos Mond, Oos-Kaap
Gamtoos mouth very friendly community, loved the dunes.
Janine N. - 30th March 2019
staying in Walmer, Oos-Kaap
Goeie area met hoop winkels.
Janine N. - 30th March 2019
staying in Kirkwood, Oos-Kaap
Pragtige klein dorpie. Mens mense, definitief 'n plek waar jy kan afskakel en ontspan.
Gert V. - 29th March 2019
staying in Gonubie, Oos-Kaap
Skoon en netjies bestemming.
Marika C. - 29th March 2019
staying in Framesby, Oos-Kaap
Gemaklik met baie in- en uitgaanpunte. Daar is soveel winkelsentrums dat jy nie verveeld kan wees nie.
Christiaan Mauritz V. - 28th March 2019
staying in Uitenhage, Oos-Kaap
Ons hele gesin het die VW museum baie geniet!
Johann S. - 28th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Die pragtige Kerk bly maar die mooiste wat ooit gebou is.
Vida P. - 28th March 2019
staying in Bluewater Bay, Oos-Kaap
Dis heerlik rustig, weg van die stad en die strande is heerlik!
Michelle V. - 28th March 2019
staying in Cradock, Oos-Kaap
Cradock is 'n oase langs die Visrivier. Ou wêreldse sjarme wat jou terug vat in tyd en die geskiedenis. Dis nog 'n pragtige Karoo-juweel in die Oos-Kaap! Beslis 'n besoek werd.
Robert C. - 28th March 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Dit hang af wat jou smaak, maar Nieu-Bethesda pas my.
Tom U. - 27th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Was al 'n hele paar keer daar en het keer elke iets nuuts gekry om ons oor te verwonder.
Sonja B. - 27th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Sal enige tyd aanbeveel vir vakansiegangers en reisigers.
Esri D. - 26th March 2019
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Great plek.
Colette R. - 26th March 2019
staying in Bluewater Bay, Oos-Kaap
Area is asemrowend.
Susan B. - 26th March 2019
staying in Graaff-Reinet, Oos-Kaap
Baie veilig en rustig. Baie mooi dorp.
Riana C. - 26th March 2019
staying in Glenroy Park, Oos-Kaap
We only visited the beach.
Selina M. - 26th March 2019
staying in Somerstrand, Oos-Kaap
Understand is a quiet and safe place to visit.
Santjie M. - 26th March 2019
staying in St. Francisbaai, Oos-Kaap
Pragtige dorp.
Carla F. - 26th March 2019
staying in Maclear, Oos-Kaap
The road's in Maclear and leading up to the accommodation, as with most Eastern Cape roads, are in need of repair.
Dalray B. - 26th March 2019
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Ons is mal oor Jeffreysbaai!
Karisma G. - 26th March 2019
staying in Jeffreysbaai, Oos-Kaap
Jeffreysbaai is 'n wonderlike vakansiebestemming vir ouers met klein kinders. Het genoeg gehad om ons kinders mee besig te hou.
Anneke S. - 26th March 2019
staying in St. Francisbaai, Oos-Kaap
Ons was baie beïndruk met die netheid van die dorpie - dit is baie mooi!
Nikiwe V. - 26th March 2019
staying in Queenstown, Oos-Kaap
I have not been to Queenstown in ages, I enjoyed my stay.
Eksteen D. - 25th March 2019
staying in Rhodes, Oos-Kaap
Kort 'n lekker eet- en kuierplek en brandstof.
Vanessa V. - 25th March 2019
staying in Maclear, Oos-Kaap
A hidden gem in our beautiful land.
Stevie L. - 25th March 2019
staying in Wavecrest, Oos-Kaap
People are friendly and helpful.
Lizbé S. - 25th March 2019
staying in Parsonsheuwel, Oos-Kaap
Naby die see en 'n pragtige eiendom - kan dit regtig aanbeveel!
Meryl B. - 25th March 2019
staying in Bushmans River, Oos-Kaap
Lieflike plek.
Duane D. - 25th March 2019
staying in St. Francisbaai, Oos-Kaap
The town is run down, full of pot holes and generally the restaurants are a bit backwards - cater more for the locals and not tourists. There are a couple of exceptions. They do, however, know how to charge tourist prices - found it very expensive especially in the restaurants and bars.
Hermien P. - 25th March 2019
staying in Nieu-Bethesda, Oos-Kaap
Will definitely return! Beautiful little town!
Ethel D. - 25th March 2019
staying in Hogsback, Oos-Kaap
Baie mooi. Lekker staproetes. Kerkie is 'n moet om te besoek vir 'n geestelike ervaring.
Adelaide T. - 25th March 2019
staying in Morganbaai, Oos-Kaap
Dis soos 'n oase in die woestyn! Die rit oor die Kei rivier met die pond wat 'n belewenis en dan die hotel aan die anderkant was soos 'n weggesteekte juweel. Pragtige ongerepte wêreld!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za