Geverifieerde Resensie
Eastern Cape
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Eastern Cape bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 6479 resensies.
"Dit is 'n klein Karoo-dorpie. Hierdie keer was die dorpie vir ons skoner en netjieser as met vorige kere."
"Pragtige ou, geskiedkundige dorp en geboue, maar ons was teleurgesteld met die toestand van die paaie voor Cradock van Hofmeyr se kant af en in die dorp self is dit haglik! Ons het onveilig gevoel in die dorp met al die trokke en tientalle bedelaars wat almal karwagte wil wees. Dit het later die aand soos 'n truck stop gelyk."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Summer Blue Guest House"It was very humid, not pleasant driving around due to the potholes and dirt."
"A visit to this beautiful area of our coast line is a bucket list item for sure."
"Baie skoon area en vriendelike mense. Geen slaggate, en die mooiste strand. Heerlike restaurante en kuierplekke om aan te beveel, soos Die Walskipper en J-Bay Bru restaurante."
"Pragtige plek. Netjies en skoon met vriendelike mense. Lekker by Spur geëet."
"Port Alfred is goeie bestemming vir wegbreek. Goeie winkels en veilige strande."
"Lovely, little holiday getaway with stunningly beautiful surroundings. Modern conveniences help a lot, and don't detract from the charm of the town."
"Pragtige omgewing. Dorpie is skoon met goeie paaie. Verskeidenheid aktiwiteite om te doen."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Bluewater Beach House"Wind blows you away in the late afternoon and evenings."
"Was bietjie teleurgesteld oor daar nie veel aktiwiteite was om te doen nie, maar moet byvoeg dat dit wel 'n baie mooi plekkie is."
"Die Camdebo natuurreservaat is uniek en 'n moet vir besoekers. Die ou geboue van Graaff-Reinet is bekoorlik en die restaurante en museums uitstekend."
"As jy olifante wil sien, stel Addo nooit teleur nie. Een dag in die park is heeltemal voldoende."
Gqeberha (Port Elizabeth), Oos-Kaap
Sun Villa"Wonderful place. Me and my friends enjoyed ourselves."
"Uitstekende akkommodasie. Vriendelike ontvangs, alles netjes en skoon."