Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 801 resensies.

Strand

Onverwacht

"Baie oulik!"

Strand

Ocean Breeze Cottage

"I come from the Strand, so after 13 years it was a pleasure to see that there are upgrades happening to the beach and that some of the spots I visited were still going strong. Bart's and Friedman and Cohen. We will be visiting again but this time for a longer period."

Strand

Golf House

"Ai, die weer in die Strand is maar sleg en die wind waai gedurig. Aan die positiewe kant - dit is lekker naby aan Kaapstad (40 min) so mens kan maklik Kaap toe ry om besienswaardigehede te gaan besoek. Dit is ook baie naby aan Stellenbosch se wynplase as mens 'n wynproe of middagete op 'n wynplaas wil doen."

Strand

Hibernian Towers 403

"Strandgebied is vuil (Rommel wat rondlê)."

Strand

Twin Doves Self-catering

"Son en see is altyd die beste!"

Strand

Lavindula Homestay

"Ons is wel bekend aan die Strand-area. Altyd lekker om in die omgewing te kuier."

Strand

Strand Woonstel

"Gerieflik en veilig."

Strand

One Fine Stay

"A lovely clean environment!"

Strand

One Fine Stay

"Strand is sentraal geleë t.o.v. die belangrikste besienswaardighede en wynroete. Spitsverkeer is net 'n wesenlike probleem."

Strand

Ocean Breeze Hotel

"An awesome place next to the coast to relax and be yourself."

Strand

Emerald at the Bay

"Veilige en pragtige omgewing."

Strand

Lavindula Homestay

"Beste plek ooit!"

Strand

Akkedissie

"Besoek gerus die Somerset Mall. Die diens is vriendelik die mall netjies, skoon en veilig met a gholfkarretjie vir vervoer indien nodig en baie lekker eetplekke."

Strand

Strand Self Catering Apartment

"It's a very nice place to spend your holiday."

Strand

De Nieuwehuisie

"Baie sentraal en perfek!"

Strand

Oceanview 1205

"Goeie ligging om die Kaap te verken."

Strand

One Fine Stay

"Strand is die mooiste bestemming. Mens kan op die strand gaan stap en ook die mooi landskap bewonder."

Strand

68 On Hofmeyr

"Already told all my friends, etc."

Strand

Bachelor's Haven

"Baie besig met padwerke."

Strand

E4 Cape Sands

"Pragtige see, geskik vir swem en stap. Geriefllik naby groot winkelsentrum. Iets om te doen vir oud en jonk!"

Strand

The Sandz 3

"'n Aangename plek om vakansie te hou."

Strand

Hibernian Tower 10.01

"Deur die jaar is dit altyd baie lekker. Ons bly weg oor vakansietye omdat dit net te besig is."

Strand

Taliers Self-catering Accommodation

"Mooi, stil dorp waar die mense baie vriendelik is."

Strand

Beach Studio

"Baie skoon, rustig en prentjiemooi uitsig op die berge!"

Strand

68 On Hofmeyr

"Asemrowend die omgewing is pragtig omring deur die berge. Sonsopkoms is pragtig. Skemer oor die see is wonderlik, mens kan lekker sundowners geniet op die strand."

Strand

Duinesig 2

"Strand is sentraal geleë vir die toekomstige vakansieganger, dit is naby Kaapstad, Houtbaai, Gordonsbaai en so meer, al die plekke wat 'n "moet" besoek is as jy die Kaap besoek! Dis stiller as die gewoel van die stad maar naby genoeg om al die toeristeaantreklikhede te besoek. "

Strand

Hibernian Towers 506

"Die strand is die ideale vakansiebestemming. Daar heers altyd 'n vakansieatmosfeer. Dit is baie sentraal en baie netjies. 'n Mens kan regtig heerlik daar ontspan!"

Strand

The Greens 32

"Baie lekker strand om by vakansie te hou."

Strand

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Uitstekende vakansieplek."

Blad
Blad 23 - Wys 661 tot 690
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem