Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Strand

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Strand bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 801 resensies.

Strand

Loddey's Beach Front Self-catering Apartment 4

"The Strand, especially Melkbaai is my holiday destination of choice because of the beautiful beach and close proximity of all the shops we needed! "

Strand

Da Gama

"Fantastiese skoon plek dis nie die eerste keer dat ons besoek nie ons kinders bly in Somerset Wes. Ek beveel Strand aan by vriende en familie dis pragtig en skoon."

Strand

One Fine Stay

"One thing about the Strand, its accommodation, its side walks, its streets and its shops ... I felt safe moving around. This cannot be said of too many places in South Africa."

Strand

Loddeys Guest House

"Baie mooi, rustige vakansiebestemming, met goeie ligging."

Strand

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Die Strand oor die algemenen is 'n baie lekker en mooi plek."

Strand

Hibernian Towers 1004

"Ligging is sentraal tussen wynroetes en Kaapstad."

Strand

Panini

"Strand is 'n goeie punt om beide besigheidsroetes sowel as natuurroetes te sien en sal sterk aanbeveel vir mense in ooste van Kaap om Strand omgewing te oorweeg as 'n oorslaap-bestemming. "

Strand

Taliers Self-catering Accommodation

"Dit is 'n baie mooi, skoon dorp en baie na aan alle ander besoeke! Sal graag daar gaan rus!"

Strand

Lavindula Homestay

"Lekker bestemming waarvandaan al die paaie na res van die Kaap maklik bereikbaar is."

Strand

Odeon Beach Break

"Dit is lekker sentraal na die toeriste bestemmings bv. Kaapstad , Franschhoek, Stellenbosch en selfs Hermanus."

Strand

10 Red Coral, Strand

"Redelike mooi strand, winkels naby aan verblyf."

Strand

1208 St Tropez

"Dit is die regte plek om te gaan rus en besig te bly terselfde tyd. Julle sien ons sommer gou weer!"

Strand

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Strand is die beste."

Strand

51 Savanna Mews

"Dis ons derde besoek aan Strand oor 'n dekade of meer en ons kom definitief weer!"

Strand

Beach Studio

"Weer was baie goed."

Strand

Capeview

"Ons sal beslis teruggaan, baie positiewe ervaring."

Strand

Galileo Holiday Apartment

"Baie lekker as die wind nie waai nie!"

Strand

Hibernian Towers 506

"Dit was baie rustig en veilig."

Strand

1405 Hibernian Towers

"The Strand is beautiful, perfect stretch of beach for long walks, lovely for swimming. Variety of restaurants, street stalls, we will definitely recommend this beautiful setting as a holiday destination. "

Strand

One Fine Stay

"Pragtig."

Strand

One Fine Stay

"Mooi uitsig en lekker om so naby aan die see te wees!"

Strand

Panini

"VIr 'n rustige, heerlike en veilige wegbreek-vakansie, met soveel om te ervaar en te geniet in die nabye omgewing is die Strand jou plek."

Strand

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Baie om te doen en sien. Fantastiese plek. "

Strand

Wagon Wheel Self-catering

"Die Strand is prentjiemooi en heerlik om rond te snuffel by die vlooimarkte en met al die eetplekke en skoon strande maak dit die ideale vakansieplek, en al die ander strande in die omgewing en winkelsentrums is maklik bereikbaar. Dit is beslis weer in ons visier om soontoe te gaan."

Strand

St Tropez 202

"Ons gunsteling vakansieplek."

Strand

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Strand gebied en omgewing is baie skoon en netjies."

Strand

5 Lantra

"Rustige dorp, baie toeriste-vriendelike omgewing."

Strand

Groenewald Accommodation Seaview Units

"Parkeerbeamptes dien as goeie sekuriteit in parkeerareas. Dit lyk ook of die plaaslike bestuur dienste in stand hou."

Blad
Blad 24 - Wys 691 tot 720
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem