Geverifieerde Resensie
South Coast Whale Route
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in South Coast Whale Route bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 1181 resensies.
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Perriwinkle Self-catering Accommodation"Rustige dorpie met mooi skoon strande en naby geleë aan die dorp Gansbaai."
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Great White Accommodation"Heerlik rustig en naby aan Frankraal/Stanford en Hermanus."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Leegle"Het 'n lekker rustige landelike atmosfeer. Naby goeie visvangplekke. Ek gaan gereeld daarheen vir 'n lekker wegbreek."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Picollo Bocca Villa"Perfect holiday destination and we come back every time."
"Quiet and relaxing. We felt safe in the area and enjoyed shopping at the local stores and restaurants."
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Heaven's Door"My seun van amper 20 jaar oud sê die surf is "awesome". Bettysbaai is lekker naby aan Kleinmond en Hermanus vir die mense wat bietjie aksie soek. Die perdry was vir my dogter (14 jaar oud) baie lekker (Kleinmond). Ek sou sê Bettysbaai is vir mense wat bietjie rustigheid soek. Die omgewing is regtig baie mooi. "
Sandbaai , Suidkus Walvisroete
Sandbaai Country House"Ek is histeries oor diere, en tot die diere was vriendelik en ek was hartseer om hulle agter te laat!"
Bettysbaai, Suidkus Walvisroete
Cyara"Fantastiese plek met 'n botaniese tuin wat beslis 'n besoek werd was."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
La Mer"Kleinmond bied meer as wat mens sou verwag van 'n klein dorp, soos bv. lekker restuarante, interessante toeriste winkels, verblyf, groot winkelsentrum."
Silversands, Suidkus Walvisroete
Avondsrus"Die pikkewyne uittog was 'n belewenis, die uitsig goed, wonderlik om tussen die natuur te wees, plante, berge en see....wat meer kan mens verlang. Sal definitief weer gaan."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Leegle"Franskraal is 'n rustige, stil oord waar mens goed kan ontspan."
Franskraal, Suidkus Walvisroete
Leegle"Ek kom definitief weer. Te klein vir te veel toeriste - dit moet so ongeskonde bly."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
'Die Rotse' Host House"Kleinmond is a gem of a place. Small, safe town with everything one needs right there. Well worth a visit."
Kleinmond, Suidkus Walvisroete
Berg en See"Awesome vakansie dorpie met heerlike eetplekke, en al die winkeltjies! Sal weer en weer kom. "
Kleinbaai, Suidkus Walvisroete
Kormorant Apartment"Baie oulike plek! As ou kampeerders op Gansbaai, is Kleinbaai en omgewing reeds baie goed aan ons bekend!"
De Kelders, Suidkus Walvisroete
Seaview Apartment"Rustige en netjiese kusdorp - sal weer daar 'n draai maak! "